Bly Plekke Logo
  • 1 of 23
    1/23 - Lounge
  • 2 of 23
    2/23 - Sunrise from Lounge
  • 3 of 23
    3/23
  • 4 of 23
    4/23 - Lounge
  • 5 of 23
    5/23 - Lounge
  • 6 of 23
    6/23 - Morning Beach view
  • 7 of 23
    7/23 - Balcony
  • 8 of 23
    8/23 - Balcony
  • 9 of 23
    9/23 - Balcony view
  • 10 of 23
    10/23 - Kitchen
  • 11 of 23
    11/23 - Kitchen view
  • 12 of 23
    12/23 - Main Bedroom
  • 13 of 23
    13/23 - Main Bedroom
  • 14 of 23
    14/23 - Main Bedroom
  • 15 of 23
    15/23 - Main Bedroom
  • 16 of 23
    16/23 - M-B Bathroom
  • 17 of 23
    17/23 - 2nd Bedroom
  • 18 of 23
    18/23 - 2nd Bedroom
  • 19 of 23
    19/23 - 2nd Bedroom
  • 20 of 23
    20/23 - 3rd Bedroom
  • 21 of 23
    21/23 - 2nd Bathroom
  • 22 of 23
    22/23 - Buliding
  • 23 of 23
    23/23 - Pool
  • 1 of 23
  • 2 of 23
  • 3 of 23
  • 4 of 23
  • 5 of 23
  • 6 of 23
  • 7 of 23
  • 8 of 23
  • 9 of 23
  • 10 of 23
  • 11 of 23
  • 12 of 23
  • 13 of 23
  • 14 of 23
  • 15 of 23
  • 16 of 23
  • 17 of 23
  • 18 of 23
  • 19 of 23
  • 20 of 23
  • 21 of 23
  • 22 of 23
  • 23 of 23
*Vanaf R2500
Per eenheid per nag
*Tariewe kan verskil volgens seisoen/aantal mense
Wys Tariewe English
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:Flat 11 Les Palmiers Compensation Beach Road, Ballito, North Coast, KwaZulu Natal
Kontak:Johan Zwiegelaar
Tel  :+27-16-9871837
Fax  :+27-86-6009031

Uitleg Slaapgeriewe
  • 11 Les Palmiers (Slaap 6) x 1
    • Slaapkamer 1 - queen
    • Slaapkamer 2 - single, single
    • Slaapkamer 3 - single, single
Bladsy Statistieke
96574 besigtings sedert 10 Jul, 2008.
Laas opgedateer op 04 Jul, 2024.
First year listed on WhereToStay.co.za

Les Palmiers is een van die mees gesogte woonstelle in Ballito en is direk. aangrensend tot die strand promenade (geen kruising van paaie). Hierdie moderne gemeubileerde woonstel het 'n pragtige see-uitsig vanaf alle kamers, insluitende die drie slaapkamers wat uitlei op 'n pragtige groot patio wat uitkyk oor die see.

Daar is 'n afgeleë strand direk aan die voorkant van die woonstel en is slegs 500 meter vanaf die hoofstrand en binne loopafstand van alle geriewe.

Hierdie veilige,klein kompleks het 'n swembad en veilige parkering vir twee voertuie.

15 Km vanaf die New Durban King Shaka Internasionale Lughawe.

Les Palm Nommer 11 bestaan uit:

  • 'n Gekombineerde oopplan kombuis en sitkamer wat uitlei op die patio
  • ‘n Ten volle toegeruste kombuis met ‘n stoof, mikrogolf, groot yskas / vrieskas, wasmasjien en tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser
  • Die sitkamer het TV met vol DSTV pakket
  • wifi
  • Groot omringende balkon met pragtige see uitsig, gemeubileerde patio insluitend - tafel, stoele, vier gemakstoele en 'n Weber braai.
  • Die groot hoofslaapkamer loop uit op die patio met ‘n uitsig oor die see en het 'n koningin grootte bed met en-suite badkamer wat bestaan uit n bad, stort, wasbak vanity & toilet.

  • Die twee ander slaapkamers maak ook oop op die patio met ‘n uitsig oor die see, toegerus met enkelbeddens, deel 'n badkamer met bad, stort, wasbak vanity & toilet.

  • Enkel toesluit motorhuis en een
  • veilige buite parkeerplek.
  • Daagliks gediens behalwe Sondae en openbare vakansiedae
  • Linne en badhanddoeke word verskaf.Bring asseblief jou eie swemhanddoeke.
  • Privaate & veilige Akkommodaie vir 'n maksimum van 6 persone
  • Direkte toegang tot die strand geen kruising van paaie!
  • Privaat tennisbaan
  • Omheinde swembad.
Toekennings soos verskaf deur die onderneming
  • Guest House Accommodation of South Africa
Fasiliteite
  • WiFi
Maak Google Map oop
    Bladsy Statistieke
    96574 besigtings sedert 10 Jul, 2008.
    Laas opgedateer op 04 Jul, 2024.
    First year listed on WhereToStay.co.za
    Kaartaansig

    Satellietaansig
    Beskikbaarheids kalender

    Les Palmiers 11
    April 2025
    Sun
    Mon
    Tue
    Wed
    Thu
    Fri
    Sat
    30
    31
    1
    2
    3
    4
    5
    6
    7
    8
    9
    10
    11
    12
    13
    14
    15
    16
    17
    18
    19
    20
    21
    22
    23
    24
    25
    26
    27
    28
    29
    30
    1
    2
    3
    4
    5
    6
    7
    8
    9
    10
    Slide calendar from left to right

    Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

    Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

    Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

    Spesiale aanbiedings

    Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

    Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

    'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
    * Book Online
    • 1 of 23
      1/23 - Lounge
    • 2 of 23
      2/23 - Sunrise from Lounge
    • 3 of 23
      3/23
    • 4 of 23
      4/23 - Lounge
    • 5 of 23
      5/23 - Lounge
    • 6 of 23
      6/23 - Morning Beach view
    • 7 of 23
      7/23 - Balcony
    • 8 of 23
      8/23 - Balcony
    • 9 of 23
      9/23 - Balcony view
    • 10 of 23
      10/23 - Kitchen
    • 11 of 23
      11/23 - Kitchen view
    • 12 of 23
      12/23 - Main Bedroom
    • 13 of 23
      13/23 - Main Bedroom
    • 14 of 23
      14/23 - Main Bedroom
    • 15 of 23
      15/23 - Main Bedroom
    • 16 of 23
      16/23 - M-B Bathroom
    • 17 of 23
      17/23 - 2nd Bedroom
    • 18 of 23
      18/23 - 2nd Bedroom
    • 19 of 23
      19/23 - 2nd Bedroom
    • 20 of 23
      20/23 - 3rd Bedroom
    • 21 of 23
      21/23 - 2nd Bathroom
    • 22 of 23
      22/23 - Buliding
    • 23 of 23
      23/23 - Pool
    Listings

    Sign-up to our Great Escapes newsletter

    © BlyPlekke.co.za 1998-2025 blyplekke_live
    Les Palmiers 11 - Ballito Central Verblyf.