Bly Plekke Logo
  • 1 of 27
    1/27 - Cabin in the Woods - self catering near Stellenbosch
  • 2 of 27
    2/27 - Cabin in the Woods - self catering near Stellenbosch
  • 3 of 27
    3/27 - Cabin in the Woods - self catering near Stellenbosch
  • 4 of 27
    4/27 - Cabin in the Woods - self catering near Stellenbosch
  • 5 of 27
    5/27 - Cabin in the Woods - self catering near Stellenbosch
  • 6 of 27
    6/27 - Cabin in the Woods - self catering near Stellenbosch
  • 7 of 27
    7/27 - Cabin in the Woods - self catering near Stellenbosch
  • 8 of 27
    8/27 - Cabin in the Woods - self catering near Stellenbosch
  • 9 of 27
    9/27 - Cabin in the Woods - self catering near Stellenbosch
  • 10 of 27
    10/27 - Cabin in the Woods - self catering near Stellenbosch
  • 11 of 27
    11/27 - Cabin in the Woods - self catering near Stellenbosch
  • 12 of 27
    12/27 - Home
  • 13 of 27
    13/27 - Garden suite - self catering near Stellenbosch
  • 14 of 27
    14/27 - Garden suite - self catering near Stellenbosch
  • 15 of 27
    15/27 - Garden suite deck - self catering near Stellenbosch
  • 16 of 27
    16/27 - Garden suite kitchen - self catering near Stellenbosch
  • 17 of 27
    17/27 - Garden suite dining and deck - self catering near Stellenbosch
  • 18 of 27
    18/27 - Paddock suite - self catering near Stellenbosch
  • 19 of 27
    19/27 - Paddock suite - self catering near Stellenbosch
  • 20 of 27
    20/27 - Paddock suite patio - self catering near Stellenbosch
  • 21 of 27
    21/27 - Paddock suite patio - self catering near Stellenbosch
  • 22 of 27
    22/27
  • 23 of 27
    23/27 - By the river - Languedoc Farm - self catering near Stellenbosch
  • 24 of 27
    24/27 - Languedoc Farm - self catering near Stellenbosch
  • 25 of 27
    25/27 - Autumn - Languedoc Farm - self catering near Stellenbosch
  • 26 of 27
    26/27 - Languedoc Farm - self catering near Stellenbosch
  • 27 of 27
    27/27 - Mountain view - Languedoc Farm - self catering near Stellenbosch
  • 1 of 27
  • 2 of 27
  • 3 of 27
  • 4 of 27
  • 5 of 27
  • 6 of 27
  • 7 of 27
  • 8 of 27
  • 9 of 27
  • 10 of 27
  • 11 of 27
  • 12 of 27
  • 13 of 27
  • 14 of 27
  • 15 of 27
  • 16 of 27
  • 17 of 27
  • 18 of 27
  • 19 of 27
  • 20 of 27
  • 21 of 27
  • 22 of 27
  • 23 of 27
  • 24 of 27
  • 25 of 27
  • 26 of 27
  • 27 of 27
*Vanaf R1600
Per eenheid per nag
*Tariewe kan verskil volgens seisoen/aantal mense
Ondersoek Beskikbaarheid + Tariewe + Maak Bespreking Gas resensies Beskikbaarheidskalender EnglishEnglish
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:Blaauwklippen Road, Stellenbosch, Western Cape, South Africa

Betalings Opsies
  • Sorry, Credit cards not accepted Sorry, Credit cards not accepted
Bladsy Statistieke
24198 besigtings sedert 15 Apr, 2011.
Laas opgedateer op 15 Feb, 2023.
First year listed on WhereToStay.co.za

Ons nooi u uit om deel te kom hê aan ons kalm en gerieflike huis, op 'n klein Kaap/Engelse leefstyl-plasie, geleë 10 minute van die historiese Stellenbosch, in die Blaauwklippen-vallei, omring met die pragtige Stellenbosch- en Helderberge.

'n Goeie outydse huis van huis, plaas-gemak, bestaan uit 2 aparte eenhede, ontwerp en gemeubileer vir 2 persone.

Die natuurlike tuin, met pragtige bome wat 60 jaar oud is, het paadjies wat lei na 'n eende-dam en die Blaauwklippen-rivier, met skaduryke sitplek vir u om die volop wildlewe te kan geniet.

Die Garden-Suite het sy eie oprit/afdak wat lei na 'n privaat olyftuin, met uitsig op 'n klein wynland en eikebome, met 'n braaiplek en dek. Die ingang na die eenheid is vanaf die dek na 'n eetgebied en 'n vol toegeruste kombuis, geskik vir kort of langer verblyf.

Die smaakvol versierde slaapkamer bevat 'n sitplek met 'n satelliet Tv, 'n koningins-grootte bed en 'n eie badkamer met stort.

Die dek met tuintafel en sitplek vir 4 persone, is gebou rondom 'n wilde-appelboom, aangenaam vir skemerkelkies, uit-eet en ontspanning in die geselskap van eekhorings en die voëls.

Die Paddock Suite met eie ingang en parkeerplek onder 'n ou eikeboom, het sy eie tuin, stoep, braaiplek met uitsig na die perde wat in die kampe wei.

Die eenheid bestaan uit 'n slaapkamer met 'n koning (2) beddens met 2 leunstoele, 'n vol satelliet DSTV en 'n eie vol badkamer.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mini-oond/stoof, mikrogolfoond, 'n rooster en ketel.
Wasgoed-geriewe is beskikbaar.

Neem asseblief kennis: Geen kinders onder 12 jaar nie.

Ligging:

  • 10 min na Stellenbosch
  • 30 min na Kaapstad Internasionale Lughawe
  • 50 min na Kaapstad en die Waterfront
  • 30 min na Die Strand strande
  • 40 min na Franschhoek
  • 60 min na Hermanus en walvis-kyk
  • 120 min na die mees suidelikste punt van Afrika
  • 2 tot 30 min na 100 Wynplase
  • Lughawe-pendel en toere kan gereël word

Vermaak:

  • Wynproe en toere
  • Restaurante in en rondom Stellenbosch en Franschhoek
  • 9 Gholfbane
  • Bergfiets, fietsry, perderitte, wandel- en stap-roetes in die Kaapse natuur-reservate
  • Opelug teaters
  • Spier - baie bekend vir die jagluiperd-uitreik, arend-kontak en 'n verskeidenheid restaurante
  • Museums en kunsgallerye
Fasiliteite
  • Private vliegveld (minder as 15km)
  • Parkering op die terrein
  • Mediese geriewe (minder as 5km)
  • Wasgeriewe
  • Kombuisie slegs
  • Internet fasiliteite
  • Oefening fasiliteite (minder as 5km)
  • Motorhuur (minder as 20km)
  • Tee / koffie fasiliteite
  • 4x4 / Motorfietsroetes ter plaatse
  • Wasmasjien
Maak Google Map oop
Aanwysings
GPS koördinate
-33.982042, 18,866581
Bladsy Statistieke
24198 besigtings sedert 15 Apr, 2011.
Laas opgedateer op 15 Feb, 2023.
First year listed on WhereToStay.co.za
Kaartaansig

Satellietaansig
Kaartaansig
Straataansig
Beskikbaarheids kalender

Languedoc Farm
Slide calendar from left to right

Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

Spesiale aanbiedings

Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
* Book Online
  • 1 of 27
    1/27 - Cabin in the Woods - self catering near Stellenbosch
  • 2 of 27
    2/27 - Cabin in the Woods - self catering near Stellenbosch
  • 3 of 27
    3/27 - Cabin in the Woods - self catering near Stellenbosch
  • 4 of 27
    4/27 - Cabin in the Woods - self catering near Stellenbosch
  • 5 of 27
    5/27 - Cabin in the Woods - self catering near Stellenbosch
  • 6 of 27
    6/27 - Cabin in the Woods - self catering near Stellenbosch
  • 7 of 27
    7/27 - Cabin in the Woods - self catering near Stellenbosch
  • 8 of 27
    8/27 - Cabin in the Woods - self catering near Stellenbosch
  • 9 of 27
    9/27 - Cabin in the Woods - self catering near Stellenbosch
  • 10 of 27
    10/27 - Cabin in the Woods - self catering near Stellenbosch
  • 11 of 27
    11/27 - Cabin in the Woods - self catering near Stellenbosch
  • 12 of 27
    12/27 - Home
  • 13 of 27
    13/27 - Garden suite - self catering near Stellenbosch
  • 14 of 27
    14/27 - Garden suite - self catering near Stellenbosch
  • 15 of 27
    15/27 - Garden suite deck - self catering near Stellenbosch
  • 16 of 27
    16/27 - Garden suite kitchen - self catering near Stellenbosch
  • 17 of 27
    17/27 - Garden suite dining and deck - self catering near Stellenbosch
  • 18 of 27
    18/27 - Paddock suite - self catering near Stellenbosch
  • 19 of 27
    19/27 - Paddock suite - self catering near Stellenbosch
  • 20 of 27
    20/27 - Paddock suite patio - self catering near Stellenbosch
  • 21 of 27
    21/27 - Paddock suite patio - self catering near Stellenbosch
  • 22 of 27
    22/27
  • 23 of 27
    23/27 - By the river - Languedoc Farm - self catering near Stellenbosch
  • 24 of 27
    24/27 - Languedoc Farm - self catering near Stellenbosch
  • 25 of 27
    25/27 - Autumn - Languedoc Farm - self catering near Stellenbosch
  • 26 of 27
    26/27 - Languedoc Farm - self catering near Stellenbosch
  • 27 of 27
    27/27 - Mountain view - Languedoc Farm - self catering near Stellenbosch
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
Languedoc Farm - Stellenbosch Verblyf.
WTS App Browser