Ebenezergastehuis is 120 jaar oud, en is is groot deel van die historiese bestaan van die karoodorp, Colesberg. Die perfekte halfpadstop, tussen Johannesburg en Kaapststad.
Fokus op netheid, en eenvoud.
Stap in by Ebenezergastehuis, waar die fokus is op netheid, en eenvoud, waar die gas n skoon kamer, en badkamer kan verwag.
Bykomstighede
Lugreling, braaifasiliteite, cctv KAMERAS, yskassies, mikrogolfoonde, veilige parkering, tee en koffiefasiliteite, TV met openview, WiFi, en troeteldiervriendelik (indien vooraf gereel is met gastehuis).
Neem asseblief kennis: Ons doen ontbyt op versoek.
Kamer 1: 1 dubbelbed, en 1 enkelbed
Kamer 2: 1 dubbelbed, en 1 enkelbed
Kamer 3: 1 queen bed
Kamer 4: 2 dubbelbeddens, en 1 enkel.
Kamer 5: 2 dubbelbeddens
Kamer 6: 1 dubbelbed, en 1 3/4 bed
Kamer 7: 1 dubbelbed
Kamer 8: 1 dubbelbed, en 1 enkelbed
Kamer 9: 2 dubbelbeddens, en 1 3/4 bed
Kamer 10: 1 dubbelbed
Kamer 11: 1 enkelbed
Kamer 12: 2 kamers eenheid, 2 dubbelbeddens, en 2 enkelbeddens.
Colesberg is in 1830 op 'n verlate stasie van die Londense Sendinggenootskap gestig, en is aanvanklik Toverberg genoem na 'n nabygeleë heuwel, dit is herdoop na Colesberg na Sir Galbraith Lowry Cole, destydse Goewerneur van die Kaapkolonie.
Vandag is Colesberg 'n dorp met 17 354 inwoners in die Noord-Kaap provinsie van Suid-Afrika, geleë op die hoof N1 pad van Kaapstad na Johannesburg.
Verken Colesberg.
Delf in die hartjie van Colesberg met ons insigte oor plaaslike besienswaardighede en landmerke. Ontdek die dorp se unieke bekoring omring deur die eenvoud van die Karooveld en ikoniese landmerke soos Coleskop.
Colesberg Bed & Breakfast Accommodation • Colesberg Room Only / Limited SC Accommodation
Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!