Bly Plekke Logo
  • 1 of 8
    1/8 - Croeso - Bed & Breakfast accommodation in Kloof
  • 2 of 8
    2/8 - Kloof B&B accommodation
  • 3 of 8
    3/8 - Bed & Breakfast accommodation in Kloof
  • 4 of 8
    4/8 - Croeso, Kloof Bed & Breakfast accommodation
  • 5 of 8
    5/8 - Bed & Breakfast accommodation in Kloof
  • 6 of 8
    6/8 - Kloof Bnb accommodation - Croeso
  • 7 of 8
    7/8 - Bed & Breakfast accommodation in Kloof
  • 8 of 8
    8/8 - Kloof Bed & Breakfast accommodation
  • 1 of 8
  • 2 of 8
  • 3 of 8
  • 4 of 8
  • 5 of 8
  • 6 of 8
  • 7 of 8
  • 8 of 8
*Vanaf R850
Per persoon per nag (wat deel)
*Tariewe kan verskil volgens seisoen/aantal mense
Wys Tariewe Gas resensies English
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:1 Kloof Falls Road, Kloof, Durban, KwaZulu-Natal, South Africa
Kontak:Ilse Johnston
Tel  :+27-31-7646894
Fax  :+27-86-5897250
Cell  :+27-76-0250927

Betalings Opsies
  • EFT / Bank Transfer EFT / Bank Transfer
  • MasterCard MasterCard
  • Visa Visa
Uitleg Slaapgeriewe
  • Eagle's Eye (Slaap 2) x 1
    • Slaapkamer 1 - king
  • Falcon's Landing (Slaap 2) x 1
    • Slaapkamer 1 - twin
  • Owl's Paradise (Slaap 2) x 1
    • Slaapkamer 1 - double
  • Raven's Rest (Slaap 2) x 1
    • Slaapkamer 1 - twin
Bladsy Statistieke
35570 besigtings sedert 21 Jun, 2005.
Laas opgedateer op 14 Jun, 2024.
First year listed on WhereToStay.co.za

'n Toevlugsoord van vrede en rustigheid ... en dit slegs 'n paar minute van elke nodige gerief.

Geniet hartlike gasvryheid met vakansie, of besigheid, terwyl u by hierdie lieflike grasdakhuis verwelkom word. Ontspan op die patio wat oor die swembad uitkyk, en luister na die salige geluide van die omliggende natuur, veral die voëls wat in hierdie subtropiese tuin lewe.

Vier luuks ingerigte, en-suite slaapkamers, elk met hul eie ingang... die Delux suite bied die beste bederf met 'n spa-bad. Elke kamer bied alle denkbare luuksheid en gerief met waaiers, verwarmers, gasvryheid skinkbord, sagte perkal linne, verhitte vlekvrye/staal handdoekrelings, TV/radio. Daar is lugversorging in die kamers en Netflix en Showmax.

'n Aparte sitkamer vir gaste en 'n volledige Engelse ontbyt word, of in die elegante eetkamer, of op die patio bedien, waar gaste die pragtige klimaat en natuurskoon van die Kloof-streek kan geniet. Aandete kan op versoek gereël word en 'n wasgoed diens is beskikbaar.

CROESO is ideaal geleë, net 'n paar minute van die M13 en N3 af. Die pragtige strande van KwaZulu-Natal, groot winkelsentrums en toeriste-aantreklikhede is alles binne 20 tot 30 minute se ry. Geniet 'n skilderagtige rit na die Midlands Meander, of net 'n entjie verder, na die majestueuse Drakensberge. Noord-KwaZulu-Natal se natuur reservate is maklik bereikbaar en die Kranskloof natuur kloof en staproetes is slegs enkele minute weg.

Kloof is 550m bo seespieël geleë, dus kan u die lekker hitte van die KZN kus son geniet – sonder die humiditeit! Kloof self, is stapafstand met 'n goeie verskeidenheid winkels, banke, restaurante, gimnasium en die plaaslike besienswaardigheid van 'n "spoorweg-kroeg".

Op besigheid; Kloof is net 'n kort entjie vanaf die sake-sentrums van Hammarsdale, Pinetown, Westmead en New Germany en slegs 20 minute vanaf die Durbanse sake-kern.

Toekennings soos verskaf deur die onderneming
  • National Accommodation Association
Fasiliteite
  • Tee / koffie fasiliteite
  • Parkering op die terrein
  • Buite swembad
  • Mediese geriewe (minder as 5km)
  • Wasgeriewe
  • Oefening fasiliteite (minder as 5km)
  • Motorhuur (minder as 20km)
Maak Google Map oop
    Bladsy Statistieke
    35570 besigtings sedert 21 Jun, 2005.
    Laas opgedateer op 14 Jun, 2024.
    First year listed on WhereToStay.co.za
    Kaartaansig

    Satellietaansig
    Beskikbaarheids kalender

    Croeso
    April 2025
    Sun
    Mon
    Tue
    Wed
    Thu
    Fri
    Sat
    30
    31
    1
    2
    3
    4
    5
    6
    7
    8
    9
    10
    11
    12
    13
    14
    15
    16
    17
    18
    19
    20
    21
    22
    23
    24
    25
    26
    27
    28
    29
    30
    1
    2
    3
    4
    5
    6
    7
    8
    9
    10
    Slide calendar from left to right

    Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

    Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

    Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

    Spesiale aanbiedings

    Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

    Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

    'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
    * Book Online
    • 1 of 8
      1/8 - Croeso - Bed & Breakfast accommodation in Kloof
    • 2 of 8
      2/8 - Kloof B&B accommodation
    • 3 of 8
      3/8 - Bed & Breakfast accommodation in Kloof
    • 4 of 8
      4/8 - Croeso, Kloof Bed & Breakfast accommodation
    • 5 of 8
      5/8 - Bed & Breakfast accommodation in Kloof
    • 6 of 8
      6/8 - Kloof Bnb accommodation - Croeso
    • 7 of 8
      7/8 - Bed & Breakfast accommodation in Kloof
    • 8 of 8
      8/8 - Kloof Bed & Breakfast accommodation
    Listings

    Sign-up to our Great Escapes newsletter

    © BlyPlekke.co.za 1998-2025 blyplekke_live
    Croeso - Kloof, Durban Verblyf.