Cat's Eye Cottage (geen rook), bestaan uit twee luukse eenhede, Cat’s Eye Jewel en Cat’s Eye Gem. Geleë in die hart van Vredekloof, sentraal en naby aan die N1 vir maklike toegang na die Wynlande, Kaapstad, SBS en die Waterfront. Ideaal vir die reisiger of sakepersoon, bied hierdie moderne bestemming, eietydse selfsorg verblyf wat u beslis sal beïndruk.
Die gaste sal kan sien met hoeveel aandag en insig, die ontwerp van hierdie voortreflike, oopplan-kothuis gedoen is. Elke gebied is ontwerp met gerief en luuksheid in gedagte. Die slaapkamers het 2 enkelbeddens met hoë gehalte linne, verstelbare leeslampe en gerieflike muurproppe om krag vir herlaaibare toestelle te voorsien.
Cat's Eye Jewel se geriewe:
Cat's Eye Gem se geriewe:
Die eiendom bied beskutte parkering met 24-uur sekuriteit.
Naby is daar die Glengarry inkopie-sentrum, die Cape Gate inkopie-sentrum en die Cape Gate Medi-Kliniek.
Ons kan ook, indien nodig, reël vir lughawe-vervoer of vir voertuig-huur. Ons bied wynland- en safarie-toere en haai-duik.
Geen rook word toegelaat nie.
Geen kinders onder 16 jaar oud nie.
Geen troeteldiere nie.
Brackenfell Selfsorg Vakansie Woonstelle • Brackenfell Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf • Brackenfell Selfsorg Akkommodasie • Cape Town Selfsorg Vakansie Woonstelle • Cape Town Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf • Cape Town Selfsorg Akkommodasie • Vredekloof Selfsorg Vakansie Woonstelle • Vredekloof Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf • Vredekloof Selfsorg Akkommodasie
Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!