Bay Splendour, geleë in 'n doodloopstraat, 10 minute se stap na die outydse sjarme van Simonstad, die hoofkwartier van die Suid-Afrikaanse Vloot. 'n Kusjuweel van vrede en rustigheid. Bay Splendour het 'n ruim oopplan woonkamer en kombuis en drie smaakvol gemeubileerde slaapkamers, gerieflik vir 6 persone. Die moderne enkel-verdiepinghuis teen 'n koppie, spog met 'n asemrowende, onbelemmerde, 180° skilderagtige uitsig op die diepblou waters van Valsbaai, die seiljag-basis en vloothawe.
Begin u dag in 'n gemakstoel met 'n koppie koffie en geniet die pragtige sonsopkoms. Later kan u 'n sonbad in 'n dekstoel op die stoep neem. As u gelukkig is, mag u dalk die Suidelike Noorkapper-walvisse sien. (Binne seisoen - Augustus tot November). U kan dit heeldag geniet om na die skepe te kyk wat heen en weer op die see verby vaar. In die agtermiddag kan u na Langstrand wandel terwyl die koel golfies oor u voete spoel, dan kan u die dansende lig van die son op die see geniet.
Met so baie maniere om af te skakel en te ontspan, en dit in hierdie gerieflike omgewing, kan 'n mens nie anders as om diep in te asem en 'n lieflike vakansie te geniet, in ons klein hawe van rus, genaamd Bay Splendour, nie.
Kamers:
3 Ruim Slaapkamers
Die hoofslaapkamer het 'n see-aansig met 'n dubbelbed en eie badkamer. Dit het 'n prgtige uitsig oor die see en die vlootbasis, deur groot skuifdeure en toegang na die geteëlde stoep.
Die tweede slaapkamer het 'n soortgelyke uitsig as die hoofslaapkamer, met ook toegang tot die stoep deur groot skuifdeure.
Die derde slaapkamer het uitsig na die tuin en berg en het twee enkelbeddens.
Aldrie kamers het volvloer-matte met groot hangkaste en baie stoorplek.
Twee badkamers
Die hoofslaapkamer se privaat badkamer is modern, ten volle geteël, met wasbak toilet en stort, die ander badkamer is ook vol geteël en het 'n bad, stort, wasbak, toilet en bidet.
Geriewe:
Bay Splendour Guest Reviews
I have recently had the pleasure of staying at this wonderful holiday home and highly recommend this place to everyone. It is so comfortable and I just fell in love with this place. It is a home away from home.
The view is spectacular. Everything about this place is just great. I felt sad leaving it and wished we could have stayed there longer, will definitely be back.
Fatima is so welcoming and went out of her way to make us feel at home.
Bay of Splendour is just what I needed after a very difficult year and even now when I look back at the photos on your website, I get homesick and feel like getting in the car to go back there.
Colleen Lumley - 15 January 2013
"What a view! What a welcome on arrival! The attention to detail as regards a holiday home is outstanding. A perfect location for our needs. General upkeep of the house and garden - highest order!"
Eric and Melody, Natal.
"Bay Splendour that spells certain bliss
That's what a stay in this house is.
A place of beauty, harmony, better views, you'll here see!
It was a pleasure to stay here
And we'll be back, that's quite clear.
Thank you Fatima for your courteous hospitality"
Hanni and Gabrielle, Austria.
"A magnificent house in a beautiful setting. Thank you, Fatima, for all the thought you put into making your house as comfortable, easy to use, and enjoyable as possible. We really appreciate your personal touches. The bird feeder was a hit with everyone. Wish we could stay much longer. Thank you, Fatima, for everything"
Adiela and Daniel, Gauteng.
Bay View Village Self Catering House, Cottage, Chalet Accommodation • Bay View Village Self Catering Accommodation • Cape Town Self Catering House, Cottage, Chalet Accommodation • Cape Town Self Catering Accommodation • Simon's Town Self Catering House, Cottage, Chalet Accommodation • Simon's Town Self Catering Accommodation
Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!