Bly Plekke Logo
Beskikbaarheids kalender

Audrey's Vineyard Cottage & Homestead
April 2025
Sun
Mon
Tue
Wed
Thu
Fri
Sat
30
31
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
Slide calendar from left to right
* Book Online

Audrey's Vineyard Cottage & Homestead - TARIEWE

Homestead Rates

Off Peak
R4 000 for the house per night

In Season
R5 000 per night for the house

Weekends

  • R4 000 per night (off peak) / R5 000 per night (in season)

Mid Week

  • R3 000 per night (off peak) / R3 500 per night (certain dates in season) (Midweek)

Please Note:

  • Minimum stay: 2 nights
  • A discount can be negotiated for long stays.
 

 

Tariewe is onderhewig aan verandering sonder kennisgewing.

Terme van betaling

50% deposito om bespreking te bevestig.
Ongelukkig word geen debiet, kredietkaarte of tjeks aanvaar nie.
Die balans moet 'n week voor aankoms betaal word.
Afslag kan vir langer verblyf onderhandel word.

Kansellasiebeleid

Minder as 7 dae word die volle bedrag verbeur
7 tot 14 dae, verbeur 75%
15 tot 21 dae, verbeur 50%
22 tot 28 dae, verbeur 25%

Aankoms En Vertrek Tye

Aankoms vanaf 14h00 of vroeër indien so gereël
Vertrek 10h00 of later indien so gereël

Reëls/Voorwaardes

Geen rook binne die geboue nie.
Dam met vars bergwater vir swem op eie risiko.
Troeteldier-vriendelik op versoek - beide eenhede.
Troeteldiere moet goed opgelei wees. Met hulle eie slaapgoed.
Hulle mag nie op die meubels spring nie. Mag nie op die beddens/banke slaap nie en moet sonder vlooie wees. Ons behou die reg voor om u verantwoordelik te hou vir enige skade wat deur u troeteldiere veroorsaak word. Die diere mag nie toegelaat word om op hulle eie buite die toegemaakte tuin te beweeg nie.

Listings

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2025 blyplekke_live
Audrey's Vineyard Cottage & Homestead Rates