Hierdie ruim grondvloer eenheid het ‘n stoep wat van die sitkamer uitloop op grasperke in ‘n subtropiese tuin, ideaal vir braai. Kamari is deel, van die puik Santorini strandfront sekuriteids Kompleks.
Die swembad is digby, daar is ‘n gesaamentlike tennis baan, kinder speel park en braai geriewe naby die strandhek wat uitloop op Thompson’s Bay Strand. ‘n Privaat strand wat van binne die kompleks toegangklik is, is baie gerieflik tydens die dol verkansie tyd.
Die eenheid self het 3 slaapkamers en 2 badkamers, dit is eenvoudig en gemaklik uitgerig vir 6. Dit word daagliks gediens, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae
Slaapkamers (3 slaap 6)
Kamer 1 – Koning ekstra lengte Bed, en-suite badkamer met ‘n bad
Kamer 2 & 3 – Enkel beddens in beide, ‘n badkamer met ‘n stort is vir beide te gebruik.
Kompleks Fasiliteite
Fasiliteite in Naby Omgewing
Ballito Area Selfsorg Vakansie Woonstelle • Ballito Area Interesante Blyplekke • Ballito Area Selfsorg Akkommodasie • Chakas Rock / Shakas Rock Selfsorg Vakansie Woonstelle • Chakas Rock / Shakas Rock Interesante Blyplekke • Chakas Rock / Shakas Rock Selfsorg Akkommodasie
Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!