Die beste vir vrede en rustigheid! Ideaal vir 'n romantiese toevlugsoord, 'n oor-stop, of 'n wegbreek van daaglikse verantwoordelikhede. Geniet jouself! In 'n pragtige tuin, met 'n oorvloed voëllewe, tussen groot bome lê hierdie knus uitsonderlinge akkommodasie, Rose Cottage! Maak jou plesier ons plesier!
Hot Air Ballooning (Warm lugballon ritte) SA bied hierdie diens nou uit Winterton, en ons is in direkte kontak met hulle.
Ons bied:
Ons is naby aan:
Beskrywing van kamers:
The hut: Romantiese Afrika dekor, grasdak rondawel, dubbelbed, ten volle toegeruste kombuis, badkamer en-suite met stort, kaggel, braaigeriewe.
The Bungalow: Nog 'n romantiese grasdak rondawel, dubbelbed, badkamer en-suite met ou antieke bad, ketel & yskas. Geen kombuis. Kaggel, braai fasiliteite.
African Dreams Kothuis: Kan 2 tot 4 persone akkommodeer. Koning grootte bed + stapelbed. Badkamer en-suite en ten volle toegeruste kombuis. Privaat patio. Kaggel, braai fasiliteite.
Bushmen-cave Kothuis: Akkommodeer 2 tot 4 persone. Koningin bed + stapelbed. Badkamer en-suite en ten volle toegeruste kombuis en eetkamer. Privaat patio.
Suite - De Luxe: Akkommodeer 2 persone. Meer luuks. Wittebrood suite. Koning bed. En-suite badkamer met spa bad & dubbel stort. Lugversorging.
Etnic Moments / Zebra Suite: Koningin bed, TV koffie / tee fasiliteite, badkamer en-suite met dubbel wasbakke.
4 x Luukse kamers
LOVE-Suite: Koning bed, oopplan en ruim met hoekbad. Privaat ingang met tuin / boord uitsig. Kroegyskas, platskerm TV, verwarmer en waaier.
HOPE-Suite: Koning bed met ruim stort, oopplan en ruim kamer. Private ingang met tuin / boord uitsig. Kroegyskas, platskerm TV, verwarmer en waaier.
JOY-Suite: Koning bed met ruim stort, oopplan en ruim kamer. Private ingang met tuin / boord uitsig. Kroegyskas, platskerm TV, verwarmer en waaier.
PEACE Suite: Koning bed, oopplan en ruim met hoekbad. Private ingang met tuin / boord uitsig. Kroegyskas, platskerm TV en waaier.
Al die kamers het ‘n TV, waaier, verwarmer, draagbare braai, handdoeke, linne & beperkte toiletware. Koffie & tee fasiliteite. Bring asb eie swemhanddoeke!
Etes
Heerlike plaas-styl ontbyt. Aandete op versoek, 3- Gang maaltye of ligte etes. Alle etes kan in die lapa geniet word met ‘n uitsig op die swembad en die majestieuse Drakensberge, of in die gesellige eetkamer met kalmerende musiek en 'n baie warm vuur in die winter!
Verseker deur BnB Sure
Hoe om ons te vind
Ons is 2km vanaf Winterton op die R600 in die rigting van Ladysmith & Spioenkop Wild Reservaat. 3½ Uur van Johannesburg en 2½ uur van Durban.
Hoe om ons te vind
Ons is 2km vanaf Winterton op die R600 in die rigting van Ladysmith & Spioenkop Wild Reservaat. 3½ Uur van Johannesburg en 2½ uur van Durban.
Northern Drakensberg Bed & Ontbyt Akkommodasie • Northern Drakensberg Gasteplaas Akkommodasie • Northern Drakensberg Troeteldier-vriendelike Akkommodasie • Northern Drakensberg Quad / 4x4 / Fietsroete Verblyf • Northern Drakensberg Visvang Verblyf - Varswater • Northern Drakensberg Gay Bestuur Akkommodasie • Northern Drakensberg Meer As 10 Gaste Verblyf • Northern Drakensberg Troue Akkommodasie • Northern Drakensberg Interesante Blyplekke • Northern Drakensberg Gastehuis Akkommodasie • Winterton Bed & Ontbyt Akkommodasie • Winterton Gasteplaas Akkommodasie • Winterton Troeteldier-vriendelike Akkommodasie • Winterton Quad / 4x4 / Fietsroete Verblyf • Winterton Visvang Verblyf - Varswater • Winterton Gay Bestuur Akkommodasie • Winterton Meer As 10 Gaste Verblyf • Winterton Troue Akkommodasie • Winterton Interesante Blyplekke • Winterton Gastehuis Akkommodasie
Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!