Bly Plekke Logo
Beskikbaarheids kalender

Wilson's Beach Cottage
March 2025
Sun
Mon
Tue
Wed
Thu
Fri
Sat
23
24
25
26
27
28
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31
1
2
3
4
5
Slide calendar from left to right
* Book Online

Wilson's Beach Cottage - TARIEWE

Rates 2025

20% Deposit required to confirm booking!

Low Season
Minimum 3-night stay/max 10 people
R2620 per night

High Season | School Holidays & Long Weekends
Minimum 3 night stay/max 10 people
R3485 per night

Peak Season | Festive Period
Minimum 5 night stay/max 10 people
R6060 per night

Tariewe is onderhewig aan verandering sonder kennisgewing.

Terme van betaling
Volle betaling word vereis 2 weke voor datum van aankoms.
Terug betaalbare deposito van R500.00 vereis (vir breekskade) met finale betaling.
Let wel: 20% deposito wat vereis word om ’n  bespreking te bevestig!
Let wel: Voor-en-na huur skoonmaak fooi van R500 sal gehef word bykomend tot die huur fooi.
Let wel: Indien meer as 10 persone die perseel okkupeer sal 'n bykomende R250 per kop per nag gehef word plus 'n skoonmaker vir R250 per dag!
Kansellasiebeleid
Kansellasie: 50% terug betaling van deposito indien kansellasie gedoen word 2 maande voor okkupasie datum. Geen terug betaling indien gekanselleer binne 2 maande van okkupasie datum.
Aankoms En Vertrek Tye
Gaste moet asseblief na 14h:00 op die dag van aankoms arriveer om voorsiening te maak vir die skoonmaak van die perseel en vertrek voor 10h:00 om tyd te laat vir skoonmaak dienste!
Reëls/Voorwaardes
Waardevolle gaste neem asseblief kennis:
- Geen rook binneshuis. Dit 'n ernstige brandgevaar. Indien u wil rook, doen dit asseblief buite met ‘n asbakkie en moet nie stompies in die tuin gooi nie !!!!
- Geen diere word op die perseel toegelaat nie
- Geen skryfwerk op mure
- Moenie meubels / waardevolle artikels buite in die reën los nie
- Ons huis is geleë in 'n stil cul-de-sac omring deur bos en see aan die een kant en bure aan die ander kant - respekteer asseblief die rus en vrede van die buurt! Geen geraas en partytjies nie - dankie vir jou begrip !!!
Listings

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2025 blyplekke_live
Wilson's Beach Cottage Rates