A ) Current 2023 Rates:
Low Season
Minimum 3 night stay/max 10 people
R2350 per night
High Season | School Holidays & Long Weekends
Minimum 3 night stay/max 10 people
R3150 per night
Peak Season | Festive Period
Minimum 5 night stay/max 10 people
R5450 per night
Mid-week Special (Monday – Thursday/low season only)
Minimum 3 night stay/max 10 people
R2000 per night
========================
B) 2024 Rates:
Low Season
Minimum 3 night stay/max 10 people
R2460 per night
High Season | School Holidays & Long Weekends
Minimum 3 night stay/max 10 people
R3300 per night
Peak Season | Festive Period
Minimum 5 night stay/max 10 people
R5750 per night
Mid-week Special (Monday – Thursday/low season only)
Minimum 3 night stay/max 10 people
R2000 per night
Tariewe is onderhewig aan verandering sonder kennisgewing.
Terme van betaling |
Volle betaling word vereis 2 weke voor datum van aankoms. Terug betaalbare deposito van R500.00 vereis (vir breekskade) met finale betaling. Let wel: 20% deposito wat vereis word om ’n bespreking te bevestig! Let wel: Voor-en-na huur skoonmaak fooi van R500 sal gehef word bykomend tot die huur fooi. Let wel: Indien meer as 10 persone die perseel okkupeer sal 'n bykomende R250 per kop per nag gehef word plus 'n skoonmaker vir R250 per dag! |
Kansellasiebeleid |
Kansellasie: 50% terug betaling van deposito indien kansellasie gedoen word 2 maande voor okkupasie datum. Geen terug betaling indien gekanselleer binne 2 maande van okkupasie datum. |
Aankoms En Vertrek Tye |
Gaste moet asseblief na 14h:00 op die dag van aankoms arriveer om voorsiening te maak vir die skoonmaak van die perseel en vertrek voor 10h:00 om tyd te laat vir skoonmaak dienste! |
Reëls/Voorwaardes |
Waardevolle gaste neem asseblief kennis: - Geen rook binneshuis. Dit 'n ernstige brandgevaar. Indien u wil rook, doen dit asseblief buite met ‘n asbakkie en moet nie stompies in die tuin gooi nie !!!! - Geen diere word op die perseel toegelaat nie - Geen skryfwerk op mure - Moenie meubels / waardevolle artikels buite in die reën los nie - Ons huis is geleë in 'n stil cul-de-sac omring deur bos en see aan die een kant en bure aan die ander kant - respekteer asseblief die rus en vrede van die buurt! Geen geraas en partytjies nie - dankie vir jou begrip !!! |