Bly Plekke Logo
  • 1 of 41
    1/41 - Welbedacht nature reserve
  • 2 of 41
    2/41 - Orchard Cottage - Valley Views, Game Viewing & Splash Pool
  • 3 of 41
    3/41 - Orchard Cottage - Open Plan Kitchen & Dining
  • 4 of 41
    4/41 - Orchard Cottage - Open Plan Living
  • 5 of 41
    5/41 - Orchard Cottage - Double Bedroom en Suite with Fresh Linen & Towels
  • 6 of 41
    6/41 - Eagle Cottage - Shady Trees, Valley Views & Splash Pool
  • 7 of 41
    7/41 - Eagle Cottage - Double Bedroom with Fresh Linen & Towels
  • 8 of 41
    8/41 - Eagle Cottage - Kitchenette
  • 9 of 41
    9/41 - Eagle Cottage - Entrance & Braai (BBQ) Area
  • 10 of 41
    10/41 - Pine Cottage - Bird Song, Dam Views & Splash Pool
  • 11 of 41
    11/41 - Pine Cottage - Double Bed with Cotton Linen & Fresh Towels
  • 12 of 41
    12/41 - Pine Cottage - Kitchenette
  • 13 of 41
    13/41 - Stone Cottage - Shady Trees, Game Viewing & Splash Pool
  • 14 of 41
    14/41 - Stone Cottage - Double Bed with Cotton Linen & Fresh Towels
  • 15 of 41
    15/41 - Stone Cottage - Kitchenette
  • 16 of 41
    16/41 - The Blue Butterfly - Sleeps up to 18 - Perfect for Retreats, Family Gatherings & Get-Aways!
  • 17 of 41
    17/41 - The Blue Butterfly - Farms Style Fully Equipped Kitchen & Dining Area
  • 18 of 41
    18/41 - The Blue Butterfly - Loft Bedrooms
  • 19 of 41
    19/41 - The Blue Butterfly - Garden Cabins
  • 20 of 41
    20/41 - The Blue Butterfly - Garden Rooms with Fresh Linen & Towels
  • 21 of 41
    21/41 - The Blue Butterfly - Quiet Sitting Spots
  • 22 of 41
    22/41 - Gum Tree Cottage - Valley Views, Game Viewing & Splash Pool
  • 23 of 41
    23/41 - Gum Tree Cottage - Sleeps 6 persons
  • 24 of 41
    24/41 - Gum Tree Cottage - Open Plan Living
  • 25 of 41
    25/41 - Gum Tree Cottage - Living Area & Fire Place
  • 26 of 41
    26/41 - Gum Tree Cottage - Kitchen & Dining
  • 27 of 41
    27/41 - Gum Tree Cottage - Double Bedroom 1 with Bathroom en suite
  • 28 of 41
    28/41 - Gum Tree Cottage - Double Bedroom 2
  • 29 of 41
    29/41 - Gum Tree Cottage - Splash Pool & Valley Views
  • 30 of 41
    30/41 - Gum Tree Cottage - BBQ / Braai Area with a stock of wood!
  • 31 of 41
    31/41 - Tortoise Cottage - Braai Area
  • 32 of 41
    32/41 - Tortoise Cottage - Open Plan Living Area
  • 33 of 41
    33/41 - Tortoise Cottage - Bedroom
  • 34 of 41
    34/41 - Welbedacht - Views to Winterhoek Mountains
  • 35 of 41
    35/41 - Welbedacht Game & Nature Reserve - Wild Life
  • 36 of 41
    36/41 - Welbedacht Game & Nature Reserve - Abundant Wild Flowers
  • 37 of 41
    37/41 - Welbedacht Game & Nature Reserve - Walking Tracks & Trails
  • 38 of 41
    38/41 - Welbedacht Game & Nature Reserve - Magnificent Trees
  • 39 of 41
    39/41 - Welbedacht Game & Nature Reserve - Game Viewing
  • 40 of 41
    40/41 - Welbedacht Game & Nature Reserve - Natural Labyrinth to Explore!
  • 41 of 41
    41/41 - Welbedacht Game & Nature Reserve - Spring Flowers, Walking Tracks & Trails
  • 1 of 41
  • 2 of 41
  • 3 of 41
  • 4 of 41
  • 5 of 41
  • 6 of 41
  • 7 of 41
  • 8 of 41
  • 9 of 41
  • 10 of 41
  • 11 of 41
  • 12 of 41
  • 13 of 41
  • 14 of 41
  • 15 of 41
  • 16 of 41
  • 17 of 41
  • 18 of 41
  • 19 of 41
  • 20 of 41
  • 21 of 41
  • 22 of 41
  • 23 of 41
  • 24 of 41
  • 25 of 41
  • 26 of 41
  • 27 of 41
  • 28 of 41
  • 29 of 41
  • 30 of 41
  • 31 of 41
  • 32 of 41
  • 33 of 41
  • 34 of 41
  • 35 of 41
  • 36 of 41
  • 37 of 41
  • 38 of 41
  • 39 of 41
  • 40 of 41
  • 41 of 41
*Vanaf R3047
Per eenheid per nag
*Tariewe kan verskil volgens seisoen/aantal mense
 SPESIALE AANKONDIGING! Ontvang vroeë kennisgewingsOndersoek Beskikbaarheid + Tariewe + Maak Bespreking EnglishEnglish
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:Tulbagh, Breede River Valley, Western Cape, South Africa
Kontak:Reservations
Cell  :+27-82-5531216

Betalings Opsies
  • EFT / Bank Transfer EFT / Bank Transfer
  • MasterCard MasterCard
  • Visa Visa
Eienaar Taalopsies
  • English
  • Afrikaans
  • Dutch
  • German
Spesiale Kategorieë
  • Konferensie Akkommodasie
  • Interesante Blyplekke
  • Quad / 4x4 / Fietsroete Verblyf
  • Meer As 10 Gaste Verblyf
  • Troue Akkommodasie
Bladsy Statistieke
54613 besigtings sedert 15 Nov, 2006.
Laas opgedateer op 08 Oct, 2024.
First year listed on WhereToStay.co.za

Net meer as 'n uur se ry vanaf Kaapstad, bied Welbedacht Game & Nature Reserve 'n pragtige skuiling in die buitelug.

Die reservaat is net onder die pragtige Winterhoekberg en het 'n rustige omgewing, veld-voetpaadjies en baie voël-lewe, fauna en flora en asemrowende uitsig op die Tulbagh vallei.

Die toegeruste selfsorg kothuise is weggesteek tussen fynbos en dennebome en is weg van mekaar geplaas. Dit het skaduryke stoepe met plaspoele, gevoed met water uit die berg, houtkaggels en braaiplekke, sowel as skoon beddegoed, handdoeke en 'n voorraad vuurmaakhout.

VERBLYF:

ORCHARD COTTAGE
Hierdie kothuis het 2 slaapkamers, elk met 'n dubbelbed en eie badkamer. Die groot oopplan woongebied het 'n kaggel, kombuis,'n eet- en sitgebied en 2 uit-trek beddens. Dubbeldeure maak oop na die skaduryke stoep en 'n netjiese tuin, toegemaak met lae klipmure en bied 'n uitsig oor die hele Tulbagh vallei.

EAGLE COTTAGE
Hierdie kothuis het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n kleiner kinderkamer met 2 enkel kajuitbeddens. Die kombuis en woongebied is 'n oopplan met 'n kaggel en deure wat lei na die stoep, onder die dak. Daar is 'n geboude braaiplek buite, 'n bergwater-plaspoel by die stoep en lae klipmure wat die natuurlike tuin omring.

PINE COTTAGE
Hierdie klip-kothuis bied 'n oopplan slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n woon- en kombuisgebied, met deure wat oopmaak na 'n bedekte stoep. Daar is 'n kaggel binne, buite braai-gebied en 'n privaat bergwater plaspoel met uitsig oor die dam.

KLIP COTTAGE
Die klip-kothuis bied 'n oopplan slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n woon- en kombuisgebied met deure wat oopmaak na 'n bedekte stoep. Daar is 'n kaggel binne, buite braai-gebied en 'n privaat bergwater plaspoel met uitsig oor die dam.

THE BLUE BUTTERFLY
The Blue Butterfly is 'n pragtige gerestoureerde skuur met geriewe op die grondvloer, insluitend 'n groot woon/ateljee/werkswinkel-gebied, 'n sitkamer met 'n kaggel, 'n bedekte stoep met tafels en stoele en die selfsorg-geriewe in die vorm van 'n grasdak, vol toegeruste, plaas-tipe kombuis, waar die hele gesin kan aansit. Die plek is omring met 'n welige tuin en omhein met lae klipmure. Binne in die tuin is 'n afgesonderde prieël, 'n visdammetjie,,'n vuurmaakplek en 'n braaigebied.

The Blue Butterfly het 7 slaapkamers met 'n totaal van 18 enkelbeddens. Die uitleg is soos volg: Daar is 2 solder-slaapkamers met eie badkamers, met eie ingange; elke kamer het sy eie badkamer/stort en 4 enkelbeddens. Daar is 2 tuinkamers, elk met sy eie ingang, 'n klein sitkamertjie, 2 enkelbeddens met 'n eie badkamer/stort. Laastens, is daar 3 rondawels, elk met 2 enkelbeddens en 'n eie badkamer/stort.

AKTIWITEITE/VERMAKE:

Stap in veld-voetpaadjies: Daar is verskeie, gemerkte staproetes wat deur die fynbos, renosterveld en vleiland-gebiede van die reservaat loop. Die paaie wissel van 15min tot 2 ure se stap.

Swem in die dam: Daar is 'n groot dam as swemplek binne loop-afstand van al die eenhede. Die dam word omring deur welige stuike en bome met 'n groot verskeidenheid van voëls.

Hengel: Daar is 'n tweede, kleiner dam wat geskik is vir swartbaars-hengel.

Bergfiets: Daar is baie verskillende bane en paadjies vir bergfiets-ryers en dit word onderhou en bestuur deur die Tulbagh Mountain Bike Club. Die paaie op Welbedagh is gratis vir ons bergfiets-gaste, vir die ander paaie kan 'n permit voorsien word.

Verken die doolhof: Hierdie unieke doolhof smelt pragtig saam met die omgewing, 'n woud van bloekombome en is 'n wonderlike plek om die gevoel van verbintenis met die natuur te belewe.

Wild-kyk: 'n groot verskeidenheid van fauna, soos muishonde, rooikatte, Kaapse jakkals en baie boksoorte het hul tuiste in die reservaat. Dit is ook die tuiste van troppe springbokke, zebras en wildebeeste wat deel vorm van 'n program vir die hervestiging van wild.

Voël-kyk: Tussen die groot blaarryke bome wat skuiling bied tot die fynbos met sy groot verskeidenheid van plantlewe en die savanna se vleiland-grasse, is Welbedacht werklik 'n hawe vir voëls en voëlkykers. Dit bied volop kos vir dosyne voëlspesies en spesies van roofvoëls.

Perdritte: Slegs 5 minute se reistyd vanaf Welbedacht, op een van ons buurplase, kan u gaan ry deur landerye en boorde, of 'n entjie verder in 'n veld wat u kan verken op spesiale, gemaakte bergpaadjies met pragtige uitsig op die berge en vallei. Alle vlakke van ryers is welkom. Besonderhede van besprekings sal verwys word.

Verken die historiese dorp, Tulbagh: 10 Minute se reistyd vanaf Welbedacht is die historiese dorp, Tulbagh. Neem 'n wandeling in Kerkstraat met sy rykdom van Kaaps-Hollandse argitektuur, verskeie restaurante en winkels, 'n museum en monumente. Olyf-boorde, wynlande en sitrus is in die omliggende omgewing. Dit maak van Tulbagh 'n besonderse plek vir vrugte- en wyn-liefhebbers.

Rus & ontspan: Hier, weg van die geraas en gewoel van die lewe, mag u dalk uitvind dat al wat u eintlik verlang, is 'n goeie boek en 'n stil, skaduryke plekkie. U mag wens om 'n rustige hoekie te vind om van die alledaagse lewe weg te kom en jou self te verlustig in die intense prag en skoonheid van die omliggende natuur.

Fasiliteite
  • WiFi
  • Tee / koffie fasiliteite
  • Op aanvraag bedien
  • Restaurante naby
  • Private vliegveld (minder as 15km)
  • Parkeerplek op die perseel
  • Parkering op die terrein
  • Buite swembadjie
  • Nie gediens
  • Geen rook in die huis nie
  • Natuurroete op die terrein
  • Bergfietsry
  • Mediese geriewe (minder as 5km)
  • Meer op die terrein
  • Internet fasiliteite
  • Perdry (minder as 5km)
  • Verwarmers
  • Gelei natuuruitstappies
  • Gratis parkering
  • Visvang op die terrein
  • Kaggel
  • Fietsroetes
  • Braai fasiliteite
Maak Google Map oop
    Bladsy Statistieke
    54613 besigtings sedert 15 Nov, 2006.
    Laas opgedateer op 08 Oct, 2024.
    First year listed on WhereToStay.co.za
    Kaartaansig

    Satellietaansig
    Beskikbaarheids kalender

    Welbedacht Game & Nature Reserve
    March 2025
    Sun
    Mon
    Tue
    Wed
    Thu
    Fri
    Sat
    23
    24
    25
    26
    27
    28
    1
    2
    3
    4
    5
    6
    7
    8
    9
    10
    11
    12
    13
    14
    15
    16
    17
    18
    19
    20
    21
    22
    23
    24
    25
    26
    27
    28
    29
    30
    31
    1
    2
    3
    4
    5
    Slide calendar from left to right

    Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

    Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

    Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

    Spesiale aanbiedings

    Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

    Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

    'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
    * Book Online
    • 1 of 41
      1/41 - Welbedacht nature reserve
    • 2 of 41
      2/41 - Orchard Cottage - Valley Views, Game Viewing & Splash Pool
    • 3 of 41
      3/41 - Orchard Cottage - Open Plan Kitchen & Dining
    • 4 of 41
      4/41 - Orchard Cottage - Open Plan Living
    • 5 of 41
      5/41 - Orchard Cottage - Double Bedroom en Suite with Fresh Linen & Towels
    • 6 of 41
      6/41 - Eagle Cottage - Shady Trees, Valley Views & Splash Pool
    • 7 of 41
      7/41 - Eagle Cottage - Double Bedroom with Fresh Linen & Towels
    • 8 of 41
      8/41 - Eagle Cottage - Kitchenette
    • 9 of 41
      9/41 - Eagle Cottage - Entrance & Braai (BBQ) Area
    • 10 of 41
      10/41 - Pine Cottage - Bird Song, Dam Views & Splash Pool
    • 11 of 41
      11/41 - Pine Cottage - Double Bed with Cotton Linen & Fresh Towels
    • 12 of 41
      12/41 - Pine Cottage - Kitchenette
    • 13 of 41
      13/41 - Stone Cottage - Shady Trees, Game Viewing & Splash Pool
    • 14 of 41
      14/41 - Stone Cottage - Double Bed with Cotton Linen & Fresh Towels
    • 15 of 41
      15/41 - Stone Cottage - Kitchenette
    • 16 of 41
      16/41 - The Blue Butterfly - Sleeps up to 18 - Perfect for Retreats, Family Gatherings & Get-Aways!
    • 17 of 41
      17/41 - The Blue Butterfly - Farms Style Fully Equipped Kitchen & Dining Area
    • 18 of 41
      18/41 - The Blue Butterfly - Loft Bedrooms
    • 19 of 41
      19/41 - The Blue Butterfly - Garden Cabins
    • 20 of 41
      20/41 - The Blue Butterfly - Garden Rooms with Fresh Linen & Towels
    • 21 of 41
      21/41 - The Blue Butterfly - Quiet Sitting Spots
    • 22 of 41
      22/41 - Gum Tree Cottage - Valley Views, Game Viewing & Splash Pool
    • 23 of 41
      23/41 - Gum Tree Cottage - Sleeps 6 persons
    • 24 of 41
      24/41 - Gum Tree Cottage - Open Plan Living
    • 25 of 41
      25/41 - Gum Tree Cottage - Living Area & Fire Place
    • 26 of 41
      26/41 - Gum Tree Cottage - Kitchen & Dining
    • 27 of 41
      27/41 - Gum Tree Cottage - Double Bedroom 1 with Bathroom en suite
    • 28 of 41
      28/41 - Gum Tree Cottage - Double Bedroom 2
    • 29 of 41
      29/41 - Gum Tree Cottage - Splash Pool & Valley Views
    • 30 of 41
      30/41 - Gum Tree Cottage - BBQ / Braai Area with a stock of wood!
    • 31 of 41
      31/41 - Tortoise Cottage - Braai Area
    • 32 of 41
      32/41 - Tortoise Cottage - Open Plan Living Area
    • 33 of 41
      33/41 - Tortoise Cottage - Bedroom
    • 34 of 41
      34/41 - Welbedacht - Views to Winterhoek Mountains
    • 35 of 41
      35/41 - Welbedacht Game & Nature Reserve - Wild Life
    • 36 of 41
      36/41 - Welbedacht Game & Nature Reserve - Abundant Wild Flowers
    • 37 of 41
      37/41 - Welbedacht Game & Nature Reserve - Walking Tracks & Trails
    • 38 of 41
      38/41 - Welbedacht Game & Nature Reserve - Magnificent Trees
    • 39 of 41
      39/41 - Welbedacht Game & Nature Reserve - Game Viewing
    • 40 of 41
      40/41 - Welbedacht Game & Nature Reserve - Natural Labyrinth to Explore!
    • 41 of 41
      41/41 - Welbedacht Game & Nature Reserve - Spring Flowers, Walking Tracks & Trails
    Listings

    Sign-up to our Great Escapes newsletter

    © BlyPlekke.co.za 1998-2025 blyplekke_live
    Welbedacht Game & Nature Reserve - Tulbagh Verblyf.