Hoogseisoen: (Minimum verblyf 7 nagte) 10 Dec 2025 - 15 Jan 2026 R4500 per dag + R800 skoonmaak. |
Mid-seisoen: (Minimum verblyf 7 nagte) Skoolvakansies, Paasfees, 1 - 9 Dec, 16 - 31 Jan R2200 (4 pers.) + R200 p.p.p.n. ekstra + R600 skoonmaak. |
Laeseisoen: (Minimum verblyf 3 nagte) Mar - Nov. Behalwe vir Paasfees en skoolvakansies. R1800 (4 pers.) + R200 p.p.p.n. ekstra + R600 skoonmaak. Speciaal vir Laeseisoen: Slaap 7 nagte, betaal 6. |
Let wel: Kinders 0 - 14 bly gratis. |
Tariewe is onderhewig aan verandering sonder kennisgewing.