Mgankla Lodge bied vir ons gaste eksklusiewe selfsorg verblyf in die malaria-vrye Noordwes Provinsie. Ons is net buite Brits geleë, 40 minute vanaf Pretoria en 30 minute vanaf Hartbeespoort Dam met sy vermaaklikheids aktiwiteite en restaurante en Sun …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Shangrila Innibos - Tented Camps & Camping is geleë op die Old Rustenburg Rd (R104), in die Hartbeespoortdam area in die Noordwes provinsie. Shangrila Innibos word omring deur die majesteit van die Magaliesbergreeks oorkant die wêreldbekende... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Willinga Lodge bied gaste net-kamerverblyf met die opsie van 'n gemeenskaplike kombuis vir selfsorg in Kosmos, Hartbeespoort. Geleë in die veilige en skilderagtige dorpie Kosmos met wonderlike uitsigte oor die Hartbeespoortdam. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Galagos Lodge bied B&B-verblyf in Hartbeespoort in Suid-Afrika se Noordwes-provinsie. Perfek geleë in die skilderagtige dorpie Kosmos, teen die Magaliesburg-bergreeks met ononderbroke uitsigte oor die Hartbeespoort. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Kosmos Manor bied beide B&B-verblyf en selfsorgverblyf in Hartbeespoort in die Noordwes-provinsie. Kosmos Manor B&B is vernoem na die oulike woonbuurt Kosmos en bestaan uit 6... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Hierdie huis is geleë aan die waterfront met skilderagtige uitsig uit al vier die kamers. Vier pragtige gemeubileerde slaapkamers met eie badkamers, 2 koningins-grootte beddens met 'n eie woonkamer, een dubbelbed en twee enkelbeddens. Al die kamers h …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Ponciana Superior Guesthouse bied... voortreflike B&B-verblyf in Hartbeespoort in die Noordwes-provinsie. Ons is 'n AA Superior Qualified Assured eksklusiewe luukse gastehuis op die top van die heuwel in Ifafi wat vir ons die wonderlikste... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
La Bastide bied 'French country' tipe selfsorg-kothuise. Elk van ons drie kothuise het sy eie besonderse karakter en dekor, 'n landelike atmosfeer wat ineenvloei met moderne geriewe. Die pragtige uitsig op die berg en die prentjie-mooie laventellande... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.