Geleë in die dorpie Swinburne, net 1 km van die N3-hoofweg. Dit is die ideale plek om te oornag of 'n paar dae deur te bring om die agterpaaie van die Drakensberg Hoogland te ontdek. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
MacFarlanes se skilderagtige omgewing op die oewer van 'n groot meer bied selfsorgverblyf vir tot 12 gaste. Warm gasvryheid en 'n pragtige platteland wag op ons gaste en hul troeteldiere. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Dumbe is geleë op die platorand van geskiedenis, 'n kliphuisie, geskik vir 2 persone, met ‘n verrassende insig van tye wat verby is. Dumbe bied gerieflike akkommodasie met 'n dubbel kamer (akkommodeer 2 persone). Die ideale, romantiese wegbreek vir 'n paa …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Dumbe, waar die Voortrekkers Natal binne getrek het, oppad na die Drakensberge - 'n platorand van die geskiedenis. Hierdie klip, kothuise wat akkommodasie bied vir twee persone, het ‘n asemrowende uitsig van tye wat lank verby is. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Geleë in die Noordelike Drakensberge, halfpad teen Oliviershoekpas af, tussen Little Switzerland en Alpine Heath, hoog in die berge op 'n 4x4-baan, is die plaas Ingwe genestel. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Die beste vir vrede en rustigheid! Ideaal vir 'n romantiese toevlugsoord, 'n oor-stop, of 'n wegbreek van daaglikse verantwoordelikhede. Geniet jouself! In 'n pragtige tuin, met 'n oorvloed voëllewe, tussen groot bome lê hierdie knus uitsonderlinge akkomm …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Glenside Farmhouse is in 1913 gevestig en word steeds deur die stigters familie besit. Hierdie sierlike ou plaashuis is meer as 100 jaar oud en is 8 km vanaf Winterton in die Sentrale Drakensberg op 'n werkende plaas geleë. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Waaidam Guest Farm is in die middel tussen Johannesburg, Durban en Blowmfontein geleë, ongeveer 9 km vanaf die N3, naby genoeg aan die hoofpad, maar tog ver genoeg om weg te kom van die geraas van die verkeer. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.