The Prime Spot is 'n bekoorlike en knus venue wat B&B (6 kamers) en selfsorgverblyf (2 kothuise) in Worcester in die Breederiviervallei bied. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Patryskloof Farm House het slaapplek vir 10 plus persone. Die huis het 'n oopplan kombuis met 'n ingeboude braaier. Brandhout, beddegoed en handdoeke, koffie en tee, vars brood en melk word voorsien. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Ontsnap van die spanning van die stadslewe en kom na 'n plek gevul met voëlsang, waar die pas ontspanne, rustig en van hoë kwaliteit is! Audrey's vineyard cottage & homestead is op 'n aktiewe wynplaas in die skilderagtige Nuy-valley, aan die voe …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Big Sky Cottages is net 'n uur se ry vanaf Kaapstad en bied 10 moderne selfsorg-losstaande kothuise aan die voorheuwels van die Mostertshoekberg tussen Wolseley en Ceres, wat uitkyk oor die pragtige Buchu-lande met asemrowende uitsigte... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Of u op soek is na avontuur, of eenvoudig slegs 'n naweek wil wegkom uit die stad, maak White Bridge Farm u bestemming. Geleë tussen die R46 en die R43, is ons goed geleë om Tulbagh, Wolseley of Ceres te besoek. Ons waarborg dat u... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.