Midweek tarief: R3500 per nag (Buiteseisoen)
Binne seisoen en Naweke: R5000 per nag
Hoogseisoen en langnaweke: R6000 per nag
'n Wildsvoertuig is beskikbaar teen R800 per dag (selfbestuur opsie). 'n eenmalige brandstofheffing van R1500 is betaalbaar met die opsie.
Tariewe is onderhewig aan verandering sonder kennisgewing.