‘n Pragtige uitsig oor die see en slegs 120m van die strand.
Surf and Sand bestaan uit 5 individuele woonstelle naamlik:
Kingfisher, Albatross en Breakerview - al die eenhede kan 4 persone akkommodeer.
Penguin - akkommodasie vir 5 mense.
Fish Eagle - akkommodasie vir 7 persone.
Alle woonstelle het 'n oopplan sitkamer / kombuis area, een slaapkamer met 'n dubbelbed, behalwe Fish Eagle wat 2 slaapkamers het.
Elke woonstel is ten volle toegerus met Open View TV en almal het patio’s met braai areas en ‘n uitsig oor die see.
Veilige parkering op eiendom.
Plus-minus 1km vanaf Ramsgate strande.
Ramsgate Self Catering Apartment, Flatlet Accommodation • Ramsgate Pet Friendly Accommodation • Ramsgate Self Catering Accommodation
Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!