Skoon, almal so hulpvaardig en vriendelik.
Baie privaat.
Alles wat nodig is op dieselfde perseel.
Hoop om weer in die toekoms gebruik te maak nie verblyf, wil bitter graag my seun wat in die rystoel is saam vat die einde van die jaar.
Glo die geriewe soos nou sal geskik wees ook vir getremdes.
This review was edited by WhereToStay.co.za staff.