Blue Skies Country House bied gerieflike, huislike verblyf vir realistiese pryse. Geniet die vrede en rustigheid van ons 2 hektaar tuin, met ‘n sprankelende soutwater swembad en volop voëllewe. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
…sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Meermin Cottage is ‘n ruim en eksklusiewe woonstel in Cape St. Francis. Dit is 125 kilometres vanaf Port Elizabeth lughawe en die ingang tot die Ooskaap Tuinroute. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.