The Villa Manor is die perfekte basis vanwaar jy die Waterberg-streek kan verken. Sentraal geleë in Bela-Bela ook bekend as Warmbad die tuiste van die warm minerale bronne. Die Villa Manor is ook ideaal vir sakereise. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Ditholo Game Lodge bied volversorgde boslodge-akkommodasie in die hartjie van Limpopo, net 61 km wes van Bela Bela, teen die pragtige agtergrond van die Waterberge. Dit is 'n natuurlike toevlugsoord in 'n privaat wildreservaat van 1 000 Ha. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.