Mooi Begin Gasteplaas & Venue (voorheen: Yesterday Today Tomorrow) skuil in die pragtige Suikerbosrand-heuwels en grens aan die Suikerbosrivier. Slaap rustig in 'n 6- of 4-slaaphuis. Ons het ook verskeie 2 slapers. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Bederf u self met 'n onvergeetlike en rustige naweek weg van die gewoel en geraas van die alledaagse lewe, in die gerief van ons selfsorg woonstelle, by Heaven on Vaal. Elke eenheid het 'n uitsig op die water en 'n braaier op die balkon. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.