Norfolk Guest House bied verblyf op 'n beperkte selfsorg- of kamer-basis in Hermanus, en is ideaal geleë binne maklike stapafstand van al die geriewe en 'n hanetreetjie van die kranspaadjie af, bekend vir onvergeetlike walvisbesigtiging. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Nantucket bied selfsorgverblyf in Voelklip, Hermanus in die Overberg-/Walviskusstreek, Wes-Kaap. Ervaar sjampanjelug, wye panoramiese see- en berguitsigte, majestueuse kronkelende bergwandelings... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.