Bly Plekke Logo

Otjozondjupa

OorsigVerblyf
Otjozondjupa Dorpe
 
An oasis in the wilderness © Tscherno, License

Otjozondjupa

Otjozondjupa is een van die 14 streke van Namibië. Die hoofstad van Otjozondjupa is
Otjiwarongo. 'n Gewilde landmerk in die Otjozondjupa-streek is die asemrowende Waterberg-Plato. Hierdie tafelagtige berg van sandsteen is ook bedek met welige plantegroei a.g.v. die reënwater wat in die krake van die sandsteen is en wat die grond vogtig hou. Hier kom ook renosters, duikers, wildebeeste, ens. voor.

Klimaat:
Tussen September en November is dit die warmste. Swaar reën is baie algemeen tussen Januarie en Maart. Die weer is aangenaam tot matig tussen April en Junie.

Gewilde Dorpe

Wys 1 tot 3 van 3 eenhede
Wys 1 tot {{total}} van {{total}} eenhede
Geen resultate
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
Otjozondjupa Verblyf en Inligting. Otjozondjupa, Otjozondjupa.
WTS App Browser