'n Paar minute se reistyd vanaf Paternoster na Farr Out (TGCSA 4 Star), is nie wat u eintlik vêr sal noem nie, maar as u by hierdie sanderige, bosveld-wildernis kom, sal dit werklik vir u afgeleë voel. Al knersende op teen die glinsterende skulp …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Die Opstal Huis met Woonstelle het ingegaan vir 'n bietjie facelift! Dit is 'n doelgerig ontwerpte funksionele argitektoniese stylhuis gebaseer op 'n historiese Weskus Vissershuisie met 5 woonstelle om die swembad. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Club Mykonos K420 is 'n selfsorgwoonstel (slaapplek vir 4) wat aan die rustige oewer van die skilderagtige Langebaan-strandmeer geleë is. Club Mykonos is 'n gesinsvriendelike Weskus-strandoord in Suid-Afrika wat 'n unieke en opwindende vakansie... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Coen's Place is 'n selfsorghuis wat op die "absolute" strandfront in die dorpie Britanniabaai, St Helenabaai, Kaapse Weskus geleë is. Dit is 'n groot gesinshuis met geen fieterjasies of ophef nie, ruim leefareas vir familie en vriende wat geniet ... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
El Sueno de Helena selfsorghuis geleë in Paradise Beach, Langebaan bied 3 slaapkamers met 2,5 badkamers. Baie veilige dubbel sekuriteit omheinde dorpie met hele privaat strand slegs vir inwoners. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Seagulls Guest House bied selfsorgwoonstelverblyf in Langebaan, Kaapse Weskus. Ons bied bekostigbare, volledig toegeruste en netjiese selfsorg-eenhede, ontwerp om voorsiening te maak vir intieme paartjie se vakansies of prettige gesinswegbreek of groot gr …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.