Tans bestaan ons verblyf uit vyf selfsorg-chalets plus drie nuwe aparte kamers elk met sy eie stort, toilet en wasbak. Die chalets het 'n lieflike uitsig oor die asemrowende Auas-berg sowel as 'n wildkamp bevolk met... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.