Tofo is 21km suid van Inhambane geleë.
Die paaie is geteer en in 'n goeie toestand. ‘n 4x4 Voertuig is nie nodig om ons te bereik nie !!.
By Paradise Dunes bied ons 2, 3 en 4 slaapkamer selfsorg huise in etniese styl, 200m van die strand.
Akkommodasie sluit in beddegoed, muskietnette, eetgerei, breekware, yskas / vrieskas, elektrisiteit, ‘n skoonmaker en 'n wag in die nag.
Tofo is ideaal vir duik, spies visvang, ski-boot en 'n rots hengel. Visvang en duik charters is beskikbaar.
Kreef, garnale, calamari, krap en vis is beskikbaar in oorvloed en op jou voorstoep!
As jy lus voel om jouself te bederf - kan jy uitstekende kos geniet by restaurante wat binne loop afstand van Paradise Dunes is.
Geleë op die duine met 'n 180 grade see uitsig is ons ideaal vir walvisse besigtig vanaf die dek, terwyl die strande ongerep is en veilig is vir jou kinders.
Tofo Beach Self Catering House, Cottage, Chalet Accommodation • Tofo Beach Self Catering Accommodation
Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!