Bly Plekke Logo
  • 1 of 23
    1/23 - Ndiza back garden
  • 2 of 23
    2/23 - Double room 2
  • 3 of 23
    3/23 - Breakfast with a view
  • 4 of 23
    4/23 - Twin or King room
  • 5 of 23
    5/23 - Two bedroom cabana
  • 6 of 23
    6/23 - Ndiza front
  • 7 of 23
    7/23 - Splash pool on viewing deck
  • 8 of 23
    8/23 - Second pool in garden
  • 9 of 23
    9/23 - Two bedroom cabana
  • 10 of 23
    10/23 - Two bedroom cabana
  • 11 of 23
    11/23 - Double room 4
  • 12 of 23
    12/23 - Two bedroom cabana
  • 13 of 23
    13/23 - Double room 1
  • 14 of 23
    14/23 - Two bedroom cabana
  • 15 of 23
    15/23 - Double room 4
  • 16 of 23
    16/23 - Viewing deck
  • 17 of 23
    17/23 - Deck in wetlands
  • 18 of 23
    18/23 - Double room 1 bath and shower
  • 19 of 23
    19/23 - Ndiza front
  • 20 of 23
    20/23 - One bedroom cabana
  • 21 of 23
    21/23 - One bedroom cabana
  • 22 of 23
    22/23 - Stairway access to wetlands
  • 23 of 23
    23/23 - Ndiza side/back
  • 1 of 23
  • 2 of 23
  • 3 of 23
  • 4 of 23
  • 5 of 23
  • 6 of 23
  • 7 of 23
  • 8 of 23
  • 9 of 23
  • 10 of 23
  • 11 of 23
  • 12 of 23
  • 13 of 23
  • 14 of 23
  • 15 of 23
  • 16 of 23
  • 17 of 23
  • 18 of 23
  • 19 of 23
  • 20 of 23
  • 21 of 23
  • 22 of 23
  • 23 of 23
*Vanaf R565
Per persoon per nag (wat deel)
*Tariewe kan verskil volgens seisoen/aantal mense
Ondersoek Beskikbaarheid + Tariewe + Maak Bespreking Gas resensies English
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:153 Hornbill Street, St Lucia, KwaZulu-Natal

Betalings Opsies
  • EFT / Bank Transfer EFT / Bank Transfer
  • MasterCard MasterCard
  • Visa Visa
Spesiale Kategorieë
  • Konferensie Akkommodasie
  • Meer As 10 Gaste Verblyf
  • Ster Gegradeerde Akkommodasie
  • Troue Akkommodasie
Bladsy Statistieke
31780 besigtings sedert 11 Apr, 2011.
Laas opgedateer op 19 Feb, 2024.
First year listed on WhereToStay.co.za

Ndiza is in privaat besit wat ons verbind tot diens en kwaliteit, sowel as toegewyde persoonlike aandag, terwyl gaste geakkommodeer word, in die pragtige Suid-Afrika. Jy sal Ndiza verlaat met gekoesterde herinneringe en ervarings. Ndiza bied luukse akkommodasie en grens aan iSimangaliso-vleilandpark (voorheen bekend as St Lucia-vleilandpark), met  werklike gasvryheid terwyl jou privaatheid en gerief verseker word.

Jy sal Ndiza Cabanas genestel vind op die rand van die vleilande op die Olifant Kus Alhoewel Ndiza maklike toegang het  tot restaurante, supermarkte en die res van die dorp is dit tog privaat en stil. Ndiza is ideaal geleë en jou beste keuse vir eksklusiewe akkommodasie.

Beroemde wild reservate soos Hluhluwe en Umfolozi-wild reservate is naby genoeg aan St Lucia vir genotvolle dag reise (ongeveer 50km weg van St Lucia). Cape Vidal is net 25km noord van St. Lucia: Ideaal vir Snorkel, “Spear” visvang, dag reise ens.

Ndiza Cabanas is selfsorgeenhede, elk met 'n private tuin en privaat ingang, onderdak patio met 'n tafel en stoele asook braaigeriewe. Geniet die rustige nagte in St Lucia terwyl jy luister na die ryk geluide van die naglewe wat nagapies en uile insluit.

Ndiza Cabanas bied ruim en gerieflike akkommodasie wat bestaan uit een en twee slaapkamer eenhede, 'n badkamer met ‘n stort, ten volle toegeruste kombuis en eetkamer sowel as 'n sitkamer met TV (MNET en DSTV). Alle eenhede is lugverkoel, word daagliks gediens, en linne en badhanddoeke word  verskaf. Parkering vir jou voertuig is beskikbaar aan die voorkant van jou Cabana.

Ndiza Lodge maak ook voorsiening vir klein troues en ander spesiale geleenthede.

Inligting oor en hulp met al die aktiwiteite in en rondom St Lucia kan verkry word by die Ndiza kantoor:

  • Diepsee visvang bootritte
  • Rolbal
  • Krokodil plaas uitstappies
  • Kulturele toerisme-aantreklikhede
  • Dolfynne kyk
  • Golf, tennis en muurbal by Monzi buiteklub (Nie ver van St Lucia nie)
  • Perdry
  • In ons tuin sal jy 'n paadjie kry wat lei tot 'n dek in die vleilande vir die ywerige voëlkyker  (526 spesies tussen die kusduine bos en die vleilande)
  • Strandmeer bootritte
  • Natuur roetes: self begeleide of begeleide
  • Nagtelike wildritte
  • Skubaduik by Sodwana
  • Self begeleide staptoere
  • Snorkel te midde van die subtropiese koraalriwwe
  • Skilpad toere.
  • Besoek Bats Cave by Mission Rocks
  • Besoek Jolly Rubino (gestrande skip)
  • Walvisse kyk
Fasiliteite
  • Gediens
  • Private vliegveld (minder as 15km)
  • Parkering op die terrein
  • Buite swembadjie
  • Buite swembad
  • Natuurroete op die terrein
  • Bergfietsry
  • Mediese geriewe (minder as 5km)
  • Malaria vry
  • Kluis
  • Wasgeriewe
  • Wasgeriewe (minder as 2 km)
  • Internet fasiliteite
  • Perdry (minder as 5km)
  • Verwarmers
  • Kragopwekker
  • Gemeenskaplike swembad (buitelug)
  • Motorhuur (minder as 20km)
  • Boot / mariene sleephelling (binne 5 km)
  • Grootwild (minder as 30 km)
  • Lughawe oordragte
  • Lugversorging in sitkamer
  • Tee / koffie fasiliteite
  • WiFi
Maak Google Map oop
    Naby gelee interessante plekke
    (In 'n reguit lyn. Pad afstand sal verskil.)
    Bladsy Statistieke
    31780 besigtings sedert 11 Apr, 2011.
    Laas opgedateer op 19 Feb, 2024.
    First year listed on WhereToStay.co.za
    Kaartaansig

    Satellietaansig
    Beskikbaarheids kalender

    Ndiza Cabanas
    April 2025
    Sun
    Mon
    Tue
    Wed
    Thu
    Fri
    Sat
    30
    31
    1
    2
    3
    4
    5
    6
    7
    8
    9
    10
    11
    12
    13
    14
    15
    16
    17
    18
    19
    20
    21
    22
    23
    24
    25
    26
    27
    28
    29
    30
    1
    2
    3
    4
    5
    6
    7
    8
    9
    10
    Slide calendar from left to right

    Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

    Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

    Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

    Spesiale aanbiedings

    Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

    Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

    'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
    * Book Online
    • 1 of 23
      1/23 - Ndiza back garden
    • 2 of 23
      2/23 - Double room 2
    • 3 of 23
      3/23 - Breakfast with a view
    • 4 of 23
      4/23 - Twin or King room
    • 5 of 23
      5/23 - Two bedroom cabana
    • 6 of 23
      6/23 - Ndiza front
    • 7 of 23
      7/23 - Splash pool on viewing deck
    • 8 of 23
      8/23 - Second pool in garden
    • 9 of 23
      9/23 - Two bedroom cabana
    • 10 of 23
      10/23 - Two bedroom cabana
    • 11 of 23
      11/23 - Double room 4
    • 12 of 23
      12/23 - Two bedroom cabana
    • 13 of 23
      13/23 - Double room 1
    • 14 of 23
      14/23 - Two bedroom cabana
    • 15 of 23
      15/23 - Double room 4
    • 16 of 23
      16/23 - Viewing deck
    • 17 of 23
      17/23 - Deck in wetlands
    • 18 of 23
      18/23 - Double room 1 bath and shower
    • 19 of 23
      19/23 - Ndiza front
    • 20 of 23
      20/23 - One bedroom cabana
    • 21 of 23
      21/23 - One bedroom cabana
    • 22 of 23
      22/23 - Stairway access to wetlands
    • 23 of 23
      23/23 - Ndiza side/back
    Listings

    Sign-up to our Great Escapes newsletter

    © BlyPlekke.co.za 1998-2025 blyplekke_live
    Ndiza Cabanas - St Lucia Verblyf.