Bly Plekke Logo
  • 1 of 12
    1/12 - Star Graded Self Catering Apartment Accommodation in Uvongo, South Coast
  • 2 of 12
    2/12 - Uvongo Star Graded Self Catering Holiday Accommodation
  • 3 of 12
    3/12 - Star Graded Self Catering Apartment Accommodation in Uvongo, South Coast
  • 4 of 12
    4/12 - Uvongo Star Graded Self Catering Holiday Accommodation
  • 5 of 12
    5/12 - Star Graded Self Catering Apartment Accommodation in Uvongo, South Coast
  • 6 of 12
    6/12 - Uvongo Star Graded Self Catering Holiday Accommodation
  • 7 of 12
    7/12 - Star Graded Self Catering Apartment Accommodation in Uvongo, South Coast
  • 8 of 12
    8/12 - Uvongo Star Graded Self Catering Holiday Accommodation
  • 9 of 12
    9/12 - Star Graded Self Catering Apartment Accommodation in Uvongo, South Coast
  • 10 of 12
    10/12 - Uvongo Star Graded Self Catering Holiday Accommodation
  • 11 of 12
    11/12 - Star Graded Self Catering Apartment Accommodation in Uvongo, South Coast
  • 12 of 12
    12/12 - Uvongo Star Graded Self Catering Holiday Accommodation
  • 1 of 12
  • 2 of 12
  • 3 of 12
  • 4 of 12
  • 5 of 12
  • 6 of 12
  • 7 of 12
  • 8 of 12
  • 9 of 12
  • 10 of 12
  • 11 of 12
  • 12 of 12
*Vanaf R760
Per eenheid per nag
*Tariewe kan verskil volgens seisoen/aantal mense
Ondersoek Beskikbaarheid + Tariewe + Maak Bespreking Gas resensies Beskikbaarheidskalender EnglishEnglish
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:Beach Road, Uvongo, South Coast, KwaZulu-Natal, South Africa
Kontak:Luzelle Cilliers
Cell  :+27-83-3266329

Betalings Opsies
  • Sorry, Credit cards not accepted Sorry, Credit cards not accepted
Spesiale Kategorieë
  • Ster Gegradeerde Akkommodasie
Bladsy Statistieke
115079 besigtings sedert 24 May, 2006.
Laas opgedateer op 25 Jun, 2024.
First year listed on WhereToStay.co.za

GELEE :

La Crete Sands no 1 is geleë in 'n pragtige strandfront kompleks, oorkant die getypoel en langs die swemstrand.

TIPE VERBLYF:

Hierdie luukse en moderne vakansie woonstel het ‘n panoramiese 180 grade volle see-uitsig en jy kan die golwe sien breek vanuit die woonstel.

Die woonstel kan 6 persone akkommodeer en is smaakvol gemeubileerd, met drie slaapkamers en twee badkamers.

Dit is ‘n selfsorgeenheid en het al die nodige kombuistoerusting soos bv. Stoof, yskas, asook ketel, broodrooster, strykyster, kooktoerusting en breekware.

Daar is 2 TV’s met PVR , duel view en die volle DSTV pakket. Al die linne vir die slaapkamers word ook voorsien.

Akkommodasie

  • Hoofslaapkamer - koningingrootte-bed
  • Hoofbadkamer-en-suite - slegs bad
  • 2de badkamer – bad en stort oor bad
  • 2de slaapkamer – 2 enkelbeddens
  • 3de slaapkamer – 2 enkelbeddens

Neem asseblief kennis: Daar is 'n R600.00 besprekingsfooi, en 'n R1000 terugbetaalbare breekskadedeposito.

Facilities

  • Strand (absoluut op die strand)
  • 100% see- en breker-uitsig
  • Braai - houtskool op jou balkon
  • Plafonwaaiers in sitkamer en slaapkamers
  • Gemeenskaplike swembad - ommuur en dus veilig vir klein kinders om vrylik in die kompleks rond te loop
  • DSTV - volledige pakket
  • Wifi
  • Gratis parkering
  • Parkeerplek op die perseel - twee motorhuise
  • Sleepwa parkering
  • Veilige ommuurde kompleks met jou eie afstandtoegang en 24 uur sekuriteitswagte en elektriese heining vir jou gemoedsrus
  • Koninginbed en 4 enkelbeddens
  • Tuimeldroër in eenheid
  • Skottelgoedwasser in eenheid
  • Wasmasjien in eenheid
  • Stort en bad
  • Batterye vir beurtkrag
  • 2 plaat gasstoof vir beurtkrag
  • 2 tv's
  • Netflex
  • Aparte stort
  • Aparte bad
  • Slaap streng 6 mense

Daar is dakwaaiers in die sitkamer en slaapkamers

Jy het jou eie private balkon met ‘n braai. Daar is 2 toesluit motorhuise, asook fasiliteit om ‘n sleepwa te parkeer, alles in 'n veilige kompleks met ‘n elektriese heining, met jou eie afstandbeheer vir die hek asook ‘n 24 uur sekuriteitswag vir jou gemoedsrus.

Die swembad is ook omhein en dit is dus veilig vir klein kindertjies om vrylik in die kompleks rond te kan beweeg.

Jy is binne loopafstand van 'n supermark, koffiewinkels, restaurant, videowinkel, drankwinkel, poskantoor, apteek, dokter se spreekkamer asook ‘n aksie kroeg / pizzeria, ens

ANDER INTERESSANTE PLEKKE OM TE BESOEK:

Indien jy jou geluk wil toets, is die Wildekus Casino net 'n blote 30 km se ry weg. Daar is ook ‘n Wild Waves water park, restaurante en ander aktiwiteieite.

Gedurende die maande van Junie en Julie mag jy gelukkig genoeg wees om deel van die sardientjiekoors te wees, wanneer massas sardientjies op die strand uitspoel. Jy kan selfs op 'n bootrit gaan en die sardientjies van naby af beskou, of net op jou balkon sit en kyk hoe honderde voëls in die water duik om hul deel van die vissies te kry. Die dolfyne swem en speel ook in die branders om die sardientjies te vang. Dit is ‘n onbeskryflike ervaring.

AKTIWITEITE :

Jy is langs die mooiste, sonnige, beskutte, subtropiese strand met die pragtigste helderblou lug en waar jy in die warm Suid-Afrikaanse Indiese Oseaan kan loop of swem. Daar is haainette en lewensredders vir jou veiligheid en 'n pragtige waterval wat in die Lagoon loop tot in die see. Beslis een van die mooiste en gesogte strande aan die KZN se Suid-kus.

'n Vakansie in Uvongo is ideaal vir die hele gesin en daar is altyd iets om te doen, soos sommer net in die son te lê, swem, snorkel, body boarding, branderplank ry, draf, roei, plesierbote en pret op die strand. Vir die nie so avontuurlustiges, kan jy romanties wandel op die strand of die rotspoele deursoek vir plant en seelewe.

Vir die ywerige visserman, is daar 'n gewilde hengelpier, en hengel kan ook vanaf die rotse gedoen word.

Die getypoel is geleë reg oorkant La Crete Sands , waar jy jou vroegoggend swem oefening kan doen of sommer net kyk hoe die kinders pret hê met die golwe wat oor die muur spoel.

Daar is ook ‘n klein hawe by Shelly Beach: (minder as 5km vanaf Uvongo) waar jy die volgende kan doen:

Diepsee hengel (verskeie charter maatskappye wat van Shelly Beach se hawe af werk), Power Rafting, Dolfyn en Walvis-kyk, skubaduik (loots plek vir Protea Banks en een van die beste haai duik terreine in die wêreld), Sardientjie loop (Kyk na die sardientjies van naby ) Beste sardyn besigtiging gedurende Junie en Julie.

SHELLY INKOPIE SENTRUM: (minder as as 5km van Uvongo af)

Daar is meer as 100 winkels, insluitende al die groot kettingwinkels (Woolworths, Edgars, Pick 'n Pay) asook ‘n Cinema kompleks (hou die kinders en volwassenes gelukkig op reëndae) en restaurante.

GHOLF:

As jy gholf speel is jy gelukkig want daar is ‘n hele paar gholfbane in die omgewing. Margate Country Club (5km), Port Shepstone buiteklub (15 km), Southbroom Country Club (20 km) en Wildekus buiteklub (30km)

ANDER PLEKKE VAN BELANG:

Staproetes en natuur reservate: Pure Venom Slang Park (Een van die grootste reptiel parke in Afrika) Riverbend Crocodile Farm, Leopard Rock (Koffie Plaas) (Die plaas is oop vir die publiek met daaglikse toere), Oribi Gorge- vir die avontuurlustiges , McBanana Leefstyl Sentrum.

LUGHAWENS:

Durban Internasionale Lughawe - 1 en ‘n half uur se ry,

Margate Lughawe - 15 min se ry,

Motor Huur en taxi's beskikbaar by Margate Lughawe

Mikroligte vlugte van Margate Lughawe. 

Fasiliteite
  • Skottelgoedwasser (sommige eenhede)
  • Visvang op die terrein
  • Kluis
  • Films / teater (minder as 5km)
  • Parkering op die terrein
  • Tuimeldroër
  • Strand (absoluut op die strand)
  • Boot / mariene sleephelling (binne 5 km)
  • Mediese geriewe (minder as 5km)
  • Buite swembad
  • WiFi
  • Strand (minder as 500 m)
  • Private vliegveld (minder as 15km)
  • 4x4 / Motorfietsroetes ter plaatse
Maak Google Map oop
  • Aanwysings
    1. Head southeast on Forest Pl toward Norwood Rd 87 m 2. Turn left onto Norwood Rd 86 m 3. Slight right onto Abingdon Rd 300 m 4. Take the 2nd right onto R102 3,7 km 5. Turn left toward Marine Dr/R620 350 m 6. Continue straight onto Marine Dr/R620 7,7 km 7. Turn right onto Uvongo Beach Rd
Aanwysings
1. Head southeast on Forest Pl toward Norwood Rd 87 m 2. Turn left onto Norwood Rd 86 m 3. Slight right onto Abingdon Rd 300 m 4. Take the 2nd right onto R102 3,7 km 5. Turn left toward Marine Dr/R620 350 m 6. Continue straight onto Marine Dr/R620 7,7 km 7. Turn right onto Uvongo Beach Rd
Bladsy Statistieke
115079 besigtings sedert 24 May, 2006.
Laas opgedateer op 25 Jun, 2024.
First year listed on WhereToStay.co.za
Kaartaansig

Satellietaansig
Kaartaansig
Straataansig
Beskikbaarheids kalender

La Crete Sands No. 1
Slide calendar from left to right

Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

Spesiale aanbiedings

Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
* Book Online
  • 1 of 12
    1/12 - Star Graded Self Catering Apartment Accommodation in Uvongo, South Coast
  • 2 of 12
    2/12 - Uvongo Star Graded Self Catering Holiday Accommodation
  • 3 of 12
    3/12 - Star Graded Self Catering Apartment Accommodation in Uvongo, South Coast
  • 4 of 12
    4/12 - Uvongo Star Graded Self Catering Holiday Accommodation
  • 5 of 12
    5/12 - Star Graded Self Catering Apartment Accommodation in Uvongo, South Coast
  • 6 of 12
    6/12 - Uvongo Star Graded Self Catering Holiday Accommodation
  • 7 of 12
    7/12 - Star Graded Self Catering Apartment Accommodation in Uvongo, South Coast
  • 8 of 12
    8/12 - Uvongo Star Graded Self Catering Holiday Accommodation
  • 9 of 12
    9/12 - Star Graded Self Catering Apartment Accommodation in Uvongo, South Coast
  • 10 of 12
    10/12 - Uvongo Star Graded Self Catering Holiday Accommodation
  • 11 of 12
    11/12 - Star Graded Self Catering Apartment Accommodation in Uvongo, South Coast
  • 12 of 12
    12/12 - Uvongo Star Graded Self Catering Holiday Accommodation
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
La Crete Sands No. 1 - Uvongo Verblyf.
WTS App Browser