Bly Plekke Logo
  • 1 of 11
    1/11 - Aerial view - Self Catering Beachfront in Shelly Beach, South Coast
  • 2 of 11
    2/11 - Chalets around the pool
  • 3 of 11
    3/11 - St Michaels Beach - Self Catering Beachfront in Shelly Beach, South Coast
  • 4 of 11
    4/11 - Through the trees and onto the beach
  • 5 of 11
    5/11 - St Michaels tidal pool - Self Catering Beachfront in Shelly Beach, South Coast
  • 6 of 11
    6/11 - Wi fi available
  • 7 of 11
    7/11 - No 1 lounge - Self Catering Beachfront in Shelly Beach, South Coast
  • 8 of 11
    8/11 - No 2 Lounge
  • 9 of 11
    9/11 - No 5 lounge - Self Catering Beachfront in Shelly Beach, South Coast
  • 10 of 11
    10/11 - Main bedroom, no 7
  • 11 of 11
    11/11 - Second upstairs loft bedroom - Self Catering Beachfront in Shelly Beach, South Coast
  • 1 of 11
  • 2 of 11
  • 3 of 11
  • 4 of 11
  • 5 of 11
  • 6 of 11
  • 7 of 11
  • 8 of 11
  • 9 of 11
  • 10 of 11
  • 11 of 11
*Vanaf R800
Per eenheid per nag
*Tariewe kan verskil volgens seisoen/aantal mense
Wys Tariewe English
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:1286 Marine Drive, Shelly Beach, South Coast, KwaZulu Natal, South Africa
Kontak:Judy Keuning
Tel  :+27-39-3155284
Fax  :+27-39-3151639
Cell  :+27-83-6287945

Betalings Opsies
  • Cash on arrival Cash on arrival
  • EFT / Bank Transfer EFT / Bank Transfer
  • MasterCard MasterCard
  • Visa Visa
Uitleg Slaapgeriewe
  • 3 bedroom (Slaap 6) x 1
    • Slaapkamer 1 - queen
    • Slaapkamer 2 - twin
    • Slaapkamer 3 - twin
  • one bedroom (Slaap 2) x 1
    • Slaapkamer 1 - queen
  • one bedroom deluxe (Slaap 2) x 1
    • Slaapkamer 1 - queen
  • two bedroom (Slaap 5) x 4
    • Slaapkamer 1 - queen
    • Slaapkamer 2 - single, single, single
Bladsy Statistieke
136772 besigtings sedert 05 Mar, 2002.
Laas opgedateer op 06 Feb, 2025.
First year listed on WhereToStay.co.za

Akkommodasie:

Die grasdak chalets is smaakvol gemeubileer met 1 of 2 slaapkamers, ‘n sitkamer, kombuis en patio. Elke chalet is ten volle toegerus en sluit ‘n mikrogolf, waaier en TV in (DStv beskikbaar as jy jou eie dekodeerder bring).

Stap uit by die voorhek, onder die melkhoutbome deur en jy is op die gewilde St Michaels strand, wat in 'n veilige, beskermde baai lê tussen 'n getypoel en die kalm strandmeer.

Geniet 'n braai terwyl jy ontspan by ons privaat swembad, of stap langs die duine en kyk na die oorvloedige voëllewe.

Plek:

Emerald Cove is ideaal geleë binne loopafstand van Shelly Beach winkelsentrum, restaurante, kroeë, teaters en St Michaels Gholfbaan.

Ons vernaamste aantrekkingskrag is myle lang, pragtige strande, maar vir die meer aktiewe, is daar hengel van die strand, diepsee visvang, sportklubs en tien nasionale gholfbane in die omgewing. Besoek Oribi Gorge en doen abseil,  rivier vlotry (rafting) of probeer die hoogste swaai in die wêreld. Neem ‘n uitstappie na die kuns en kunsvlyt roete of gaan vir 'n rustige stap in die natuur.

Ons is 30 minute weg van die Wildekus Casino en oordrag is beskikbaar by Margate Lughawe.

Jou gashere, Peter en Judy Keuning sal jou graag verwelkom.

Toekennings soos verskaf deur die onderneming
  • National Accommodation Association
  • B&B Network South Coast
  • AA Travel Guide Category Winner 2012
  • AA Highly Recommended
Fasiliteite
  • Haaibesigtiging (minder as 10 km)
  • Gediens
  • Parkering op die terrein
  • Buite swembad
  • Films / teater (minder as 5km)
  • Mediese geriewe (minder as 5km)
  • Kluis
  • Wasgeriewe (minder as 2 km)
  • Internet fasiliteite
  • Gemeenskaplike swembad (buitelug)
  • Motorhuur (minder as 20km)
  • Boot / mariene sleephelling (binne 5 km)
  • Strand (absoluut op die strand)
  • Lugversorger (sommige eenhede)
  • Tee / koffie fasiliteite
  • WiFi
Maak Google Map oop
    Bladsy Statistieke
    136772 besigtings sedert 05 Mar, 2002.
    Laas opgedateer op 06 Feb, 2025.
    First year listed on WhereToStay.co.za
    Kaartaansig

    Satellietaansig
    Beskikbaarheids kalender

    Emerald Cove
    April 2025
    Sun
    Mon
    Tue
    Wed
    Thu
    Fri
    Sat
    30
    31
    1
    2
    3
    4
    5
    6
    7
    8
    9
    10
    11
    12
    13
    14
    15
    16
    17
    18
    19
    20
    21
    22
    23
    24
    25
    26
    27
    28
    29
    30
    1
    2
    3
    4
    5
    6
    7
    8
    9
    10
    Slide calendar from left to right

    Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

    Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

    Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

    Spesiale aanbiedings

    Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

    Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

    'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
    * Book Online
    • 1 of 11
      1/11 - Aerial view - Self Catering Beachfront in Shelly Beach, South Coast
    • 2 of 11
      2/11 - Chalets around the pool
    • 3 of 11
      3/11 - St Michaels Beach - Self Catering Beachfront in Shelly Beach, South Coast
    • 4 of 11
      4/11 - Through the trees and onto the beach
    • 5 of 11
      5/11 - St Michaels tidal pool - Self Catering Beachfront in Shelly Beach, South Coast
    • 6 of 11
      6/11 - Wi fi available
    • 7 of 11
      7/11 - No 1 lounge - Self Catering Beachfront in Shelly Beach, South Coast
    • 8 of 11
      8/11 - No 2 Lounge
    • 9 of 11
      9/11 - No 5 lounge - Self Catering Beachfront in Shelly Beach, South Coast
    • 10 of 11
      10/11 - Main bedroom, no 7
    • 11 of 11
      11/11 - Second upstairs loft bedroom - Self Catering Beachfront in Shelly Beach, South Coast
    Listings

    Sign-up to our Great Escapes newsletter

    © BlyPlekke.co.za 1998-2025 blyplekke_live
    Emerald Cove - Shelly Beach Verblyf.