Bly Plekke Logo
  • 1 of 14
    1/14 - View of Deelfontein valley
  • 2 of 14
    2/14 - View from the northern ridge
  • 3 of 14
    3/14 - Hobbit rooms at oom Hannes`Farmhouse
  • 4 of 14
    4/14 - Oom Kosie´s Farmhouse
  • 5 of 14
    5/14 - Oom Hannes´ Farmhouse
  • 6 of 14
    6/14 - The dining room in Oom Kosie´s Farmhouse
  • 7 of 14
    7/14 - The lounge in Oom Kosie´s Farmhouse
  • 8 of 14
    8/14 - The kitchen in Oom Kosie´s Farmhouse
  • 9 of 14
    9/14 - All the bedrooms look like this
  • 10 of 14
    10/14 - The lapa at the bush camp
  • 11 of 14
    11/14 - The boma at Oom Hannes´ Farmhouse
  • 12 of 14
    12/14 - One of the thatched huts in the bush camp
  • 13 of 14
    13/14 - The rondavel
  • 14 of 14
    14/14 - The loft bedroom in the rondavel
  • 1 of 14
  • 2 of 14
  • 3 of 14
  • 4 of 14
  • 5 of 14
  • 6 of 14
  • 7 of 14
  • 8 of 14
  • 9 of 14
  • 10 of 14
  • 11 of 14
  • 12 of 14
  • 13 of 14
  • 14 of 14
*Vanaf R200
Per persoon per nag (wat deel)
*Tariewe kan verskil volgens seisoen/aantal mense
 SPESIALE AANKONDIGING! Ontvang vroeë kennisgewings Wys Tariewe Gas resensies English
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:Deelfontein, Vredefort, Free State, South Africa
Kontak:Gerhard Benade
Cell  :+27-83-2809784

Betalings Opsies
  • Sorry, Credit cards not accepted Sorry, Credit cards not accepted
Uitleg Slaapgeriewe
  • Bush Camp (Slaap 16) x 1
    • Slaapkamer 1 - single, single
    • Slaapkamer 2 - single, single
    • Slaapkamer 3 - single, single, single, single
    • Slaapkamer 4 - single, single, single, single
    • Slaapkamer 5 - single, single, single, single
  • Guest house A (Slaap 11) x 1
    • Slaapkamer 1 - single, single
    • Slaapkamer 2 - single, single
    • Slaapkamer 3 - single, single
    • Slaapkamer 4 - single, single
    • Slaapkamer 5 - single
    • Slaapkamer 6 - single
    • Slaapkamer 7 - single
  • Guest house B (Slaap 16) x 1
    • Slaapkamer 1 - single, single
    • Slaapkamer 2 - single, single
    • Slaapkamer 3 - single, single
    • Slaapkamer 4 - single, single
    • Slaapkamer 5 - single, single
    • Slaapkamer 6 - single, single, single
    • Slaapkamer 7 - single, single, single
  • Thatched Rondave (Slaap 2) x 1
    • Slaapkamer 1 - double
Spesiale Kategorieë
  • Gasteplaas Akkommodasie
  • Meer As 10 Gaste Verblyf
Bladsy Statistieke
41982 besigtings sedert 21 Jun, 2010.
Laas opgedateer op 14 Mar, 2025.
First year listed on WhereToStay.co.za

Deelfontein Gasteplaas, geleë tussen twee hoë rante in die hart van die Vredefort Koepel Natuurerfenisgebied, bied ´n verskeidenheid van self-sorg akkommodasiemoontlikhede.

Ervaar die stilte in die afsondering van hierdie natuurlike berggebied net 140km vanaf Johannesburg. Die Koepel het ´n eenmalige geologie, as die grootste en oudste meteorietimpakformasie op aarde. In die bosveldbedekte berglandlandskap sorg uiteenlopende biotope vir ´n groot verskeidenheid van insekte, voëls en wild. ´n Verskeidenheid van aktiwiteite is moontlik, van voetslaan, fietsry en draf tot voëlkyk en sterrekyk.

Verblyf word in twee gastehuise, ´n rondawel en ´n boskamp aangebied. Die geriewe is ontwikkel om die impak op die omgewing te minimeer, en volhoubare tegnologiese oplossings sluit byvoorbeeld beplante dakstrukture, waterlose kompostoilette, songeysers en onafhanklike elektrisiteitsvoorsiening in. Afsonderlike seminaargeriewe in ´n groot saal en twee kleiner seminaarkamers is beskikbaar vir funksies of aanbiedings.

Op Deelfontein word veeteelt met inheemse rasse bedryf. Besoekers is welkom om per afspraak die Ngunibeeste, Damaraskape en inheemse veldbokke te besigtig, wat veral by kinders gewild is. Honde is welkom, mits hulle onder beheer gehou word. Bring asseblief geskikte dekens saam om beddegoed en meubels te beskerm.

Gastehuise

Twee plaashuise, ongeveer 300m vanmekaar, voorsien gerieflike self-sorg akkommodasie vir 14 en 16 gaste. Die sewe slaapkamers in elke huis, elk met ´n eie badkamer, is volledig toegerus met beddegoed en handdoeke, en die kombuise met messegoed, breekware, potte en panne, gasstowe, en vries/yskaste. Braaigeriewe is onderdak en in ´n boma of langs die swembad beskikbaar. Die akkommodasie is ideaal vir familiefeeste of soortgelyke groepsbyeenkomste.

Daar is geen telefoonontvangs of televisie beskikbaar nie. Kommunikasiemoontlikhede in noodgevalle is per afspraak moontlik. Skoonmaakdienste en vuurmaakhout word nie voorsien nie.

Rondawel

`n Rondawel met woonkamer, kombuis met gasstoof en yskassie, ´n badkamer met stort, en ´n dubbelbed in die dak op ´n tussenvlak wat met ´n leer bereik word, bied rustikale akkommodasie vir enkelinge of pare. Daar is braaiplek en buitemeubels onder ´n groot ou witstinkhoutboom.

Daar is geen telefoonontvangs of televisie beskikbaar nie. Kommunikasiemoontlikhede in noodgevalle is per afspraak moontlik. Skoonmaakdienste en vuurmaakhout word nie voorsien nie.

Boskamp

Die boskamp bied tipiese stappershuisvesting, en is die Deelfontein stapperskamp van die Meteoriet Staproetes, ´n drie-dag oornagroete. Dit bestaan uit drie grasdakhutte, ´n lapa, ´n boma, en toilette, weggesteek tussen die inheemse bosveldbome. Die kamers is toegerus met dubbeldekkerbeddens met matrasse en eenvoudige hang- en pakgeriewe vir 16 persone. Elke hut het sy eie stort en wasbak, voorsien van koue en warm water van twee donkies. In die lapa is daar onderdak braaiplek, ´n gasstoof, opwasgeriewe, en sitplek met tafels. ´n Basiese stel potte en panne en ´n ketel word voorsien, asook elektriese ligte. Die boma voorsien sitplek om ´n kampvuur. In die somer kan besoekers in die swembad afkoel.

Daar is geen telefoonontvangs of televisie beskikbaar nie. Kommunikasiemoontlikhede in noodgevalle is per afspraak moontlik. Skoonmaakdienste en vuurmaakhout word nie voorsien nie. Daar is geen elektrisiteit nie, en besoekers moet eie beddegoed, handdoeke, toiletpapier en opwasmiddel saambring.

Geriewe op Deelfontein

  • 15m swembad by gastehuis
  • Veilige parkering
  • Seminaarkamers en saal vir funksies
  • Verskeie braaiplekke
  • Sterrewag (sien onder)
  • Staproetes
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite

Koel in die groot swembad af, of verken die omgewing met die groot verskeidenheid korter en langer staproetes. Die Meteoriet Staproete bied oornagstapgeriewe aan. Ongeveer 20km opwindende bergfietsroetes bied uitdagende oefenmoontlikhede vir professionele fietsryers asook makliker opsies vir families. Die Koepel is ´n voëlkykparadys, en die voetpaadjies maak ´n verskeidenheid van habitatte vir voëlkykers toeganklik. Die Koepel spog met die donkerste naghemel naby Johannesburg en Pretoria. In die goed toegeruste sterrewag is sterrekyk teen ´n addisionele fooi moontlik, maar slegs met vooruitbespreking en slegs in die wintermaande. In die nabye omgewing is perdry, visvang en rivierritte moontlik. Kontak asb. aanbieders in die Parys-omgewing.

Padaanwysings: Gebruik Deelfontein Guest Farm op Google Maps om Deelfontein se ingang te bereik. Op die plaas dui wegwysers die pad aan. Volledige geskrewe padaanwysings is op www.deelfontein.co.za verkrygbaar.Vir gedetailleerde aanwysings sien hieronder:

Fasiliteite
  • Tee / koffie fasiliteite
  • Buite swembad
  • Tuimeldroër
  • Parkering op die terrein
  • Natuurroete op die terrein
  • Wasgeriewe
  • Perdry (minder as 5km)
  • Grootwild (minder as 30 km)
  • Jag (minder as 30 km)
Maak Google Map oop
  • Aanwysings
Aanwysings

PLEASE NOTE!
No mobile phone reception, hence no telephonic assistance if you get lost!

GPS-coordinates of entrance: 26°56'37,80" S 27°16'16 ,48" E

From the west (Klerksdorp, Potchefstroom):
In Potchefstroom, take Govan Mbeki Avenue in a southerly direction,
continuing on straight at the turnoff to Viljoenskroon in the direction of
redefort. After 34km, cross the Vaal river. At the T junction beyond the river,
turn left. After 8 km, you will find the turnoff marked "Deelfontein, Gerhard
Benade" on the left. Turn left and drive through the gate. After 500 m, there is
another gate. Follow the signage. The guest houses and mountain bike trailhead
are on the left. The arts retreat, observatory, rondavel and workshop are 400 m
further. For the bush camp, continue for another 1 km until the road forks. Keep
left. The campsite is 200 m further. Please close all gates!

From the north (Pretoria, Johannesburg):
Take the N1 South to Bloemfontein. Take the Parys offramp and continue to
Parys. In Parys, follow the signposts for Vredefort. About 3 km outside Parys,
turn right to Schoemansdrif. After a further 3 km, turn left to Reitzburg. If
you hit gravel, you have gone too far! There is a crossing after about 4 km,
where you continue on straight on a gravel road. After a further 8 km, turn
right to Reitzburg. Exactly 2 km further you will find the turnoff marked "Deelfontein, Gerhard Benade" on the right, after passing the turnoff "Deelfontein, Greeff
Boerdery". Turn right, and drive through the gate. After 500 m, there is another
gate. Follow the signage. The guest houses and mountain bike trailhead are on
the left. The arts retreat, observatory. rondavel and workshop are 400 m
further. For the bush camp, continue for 1 km until the road forks. Keep left.
The campsite is 200 m further. Please close all gates!

From the south (Cape Town, Bloemfontein):
Take the N1 North to Johannesburg. At Kroonstad, take the alternative route
to Vredefort. In Vredefort, turn left at the first opportunity (before the
Caltex garage). After 1 km, there is a crossing with the Viljoenskroon road.
Carry on straight over on the S80 to Schoemansdrif. After about 12 km, turn left
to Reitzburg. Exactly 2 km further you will find the turnoff marked "Deelfontein,
Gerhard Benade" on the right, after passing the turnoff "Deelfontein, Greeff
Boerdery". Turn right, and drive through the gate. After 500 m, there is another
gate. Follow the signage. The guest houses and mountain bike trailhead are on
the left. The arts retreat, observatory, rondavel and workshop are 400 m
further. For the bush camp, continue for 1 km until the road forks. Keep left.
The campsite is 200 m further. Please close all gates!

From the east (Durban, Vereeniging, Sasolburg): Drive along the R59 from
Sasolburg in a westerly direction towards Parys. Then follow the directions as
from the north above from Parys.

From the southwest (Viljoenskroon): Drive along the R59 from
Viljoenskroon to Vredefort. As you see Vredefort on the right, turn left onto
the S80, which is not marked, then follow the directions as from Bloemfontein
above.

Bladsy Statistieke
41982 besigtings sedert 21 Jun, 2010.
Laas opgedateer op 14 Mar, 2025.
First year listed on WhereToStay.co.za
Kaartaansig

Satellietaansig
Beskikbaarheids kalender

Deelfontein
March 2025
Sun
Mon
Tue
Wed
Thu
Fri
Sat
23
24
25
26
27
28
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31
1
2
3
4
5
Slide calendar from left to right

Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

Spesiale aanbiedings

Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
* Book Online
  • 1 of 14
    1/14 - View of Deelfontein valley
  • 2 of 14
    2/14 - View from the northern ridge
  • 3 of 14
    3/14 - Hobbit rooms at oom Hannes`Farmhouse
  • 4 of 14
    4/14 - Oom Kosie´s Farmhouse
  • 5 of 14
    5/14 - Oom Hannes´ Farmhouse
  • 6 of 14
    6/14 - The dining room in Oom Kosie´s Farmhouse
  • 7 of 14
    7/14 - The lounge in Oom Kosie´s Farmhouse
  • 8 of 14
    8/14 - The kitchen in Oom Kosie´s Farmhouse
  • 9 of 14
    9/14 - All the bedrooms look like this
  • 10 of 14
    10/14 - The lapa at the bush camp
  • 11 of 14
    11/14 - The boma at Oom Hannes´ Farmhouse
  • 12 of 14
    12/14 - One of the thatched huts in the bush camp
  • 13 of 14
    13/14 - The rondavel
  • 14 of 14
    14/14 - The loft bedroom in the rondavel
Listings

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2025 blyplekke_live
Deelfontein - Vredefort Verblyf.