Bly Plekke Logo
Beskikbaarheids kalender

Cottage Abigail
April 2025
Sun
Mon
Tue
Wed
Thu
Fri
Sat
30
31
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
Slide calendar from left to right
* Book Online

Cottage Abigail - TARIEWE

2024 Rates – Cottage Abigail

SeasonRate per nightSpecial rate for 7 nights or longerDepositCancellation terms
Peak seasonMid Dec - mid JanR 2,000min 2 nightsR 1,80050%30 days
Easter long weekend
Mid seasonSchool holidays - other than peakR 1,200min 2 nightsR 1,10050%30 days
Low season R 880min 2 nightsR 80050%2 weeks

2025 Rates – Cottage Abigail

SeasonRate per nightSpecial rate for 7 nights or longerDepositCancellation terms
Peak seasonMid Dec - mid Jan
Easter long weekend
R 2,200min 2 nightsR 1,98050%30 days
Mid seasonSchool holidays - other than peakR 1,320min 2 nightsR 1,21050%30 days
Low season R 968min 2 nightsR 88050%2 weeks

Tariewe is onderhewig aan verandering sonder kennisgewing.

Terme van betaling
1. 'n Deposito van 50% is betaalbaar met die bevestiging van 'n bespreking. Die balans is betaalbaar 30 dae voor aankoms.
2. 'n R300 admin / afwykingsfooi geld vir alle besprekings.
3. Breekskade moet met die Inwonende Bestuurder bespreek word voor vertrek. Terugbetaling moet op ooreengekom word en betaal word voor vertrek.
4. 1 Nag besprekings op aanvraag.
5. Gaste moet die reëls van die Surf Spray kompleks, wat by aankoms sal gekommunikeer word respekteer.
Aankoms En Vertrek Tye
Aankoms ná 14:00 op dag van aankoms.
Vertrek teen 09h00 op datum van vertrek.
Finale aankoms- en vertrekdatums kan bevestig wanneer die bespreking gemaak word.
Cottage Abigail Facebook bladsy - https://www.facebook.com/BeachCottageAbigail.
Reëls/Voorwaardes
1. Cottage Abigail, kan 5 mense gemaklik akkommodeer.
2. Tariewe is per nag, onderhewig aan beskikbaarheid en onderhewig aan verandering sonder kennisgewing.
3. 1 Nag besprekings op aanvraag.
4. Gaste moet die reëls van die Surf Spray kompleks, wat by aankoms sal gekommunikeer word respekteer.
Listings

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2025 blyplekke_live
Cottage Abigail Rates