Bly Plekke Logo
  • 1 of 13
    1/13 - Ceol Na Mara - self catering right on the beach at Paternoster
  • 2 of 13
    2/13 - Ceol Na Mara - self catering right on the beach at Paternoster
  • 3 of 13
    3/13 - Ceol Na Mara - self catering right on the beach at Paternoster
  • 4 of 13
    4/13 - Ceol Na Mara - self catering right on the beach at Paternoster
  • 5 of 13
    5/13 - Ceol Na Mara - self catering right on the beach at Paternoster
  • 6 of 13
    6/13 - Ceol Na Mara - self catering right on the beach at Paternoster
  • 7 of 13
    7/13 - Ceol Na Mara - self catering right on the beach at Paternoster
  • 8 of 13
    8/13 - Ceol Na Mara - self catering right on the beach at Paternoster
  • 9 of 13
    9/13 - Ceol Na Mara - self catering right on the beach at Paternoster
  • 10 of 13
    10/13 - Ceol Na Mara - self catering right on the beach at Paternoster
  • 11 of 13
    11/13 - Ceol Na Mara - self catering right on the beach at Paternoster
  • 12 of 13
    12/13 - Ceol Na Mara - self catering right on the beach at Paternoster
  • 13 of 13
    13/13 - Ceol Na Mara - self catering right on the beach at Paternoster
  • 1 of 13
  • 2 of 13
  • 3 of 13
  • 4 of 13
  • 5 of 13
  • 6 of 13
  • 7 of 13
  • 8 of 13
  • 9 of 13
  • 10 of 13
  • 11 of 13
  • 12 of 13
  • 13 of 13
*Vanaf R4025
Per eenheid per nag
*Tariewe kan verskil volgens seisoen/aantal mense
 SPESIALE AANKONDIGING! Ontvang vroeë kennisgewings Wys Tariewe EnglishEnglish
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:5 Ambyl Street, Paternoster, West Coast, Western Cape, South Africa
Kontak:Reservations
Tel  :+44-7834-283184 (UK)

Betalings Opsies
  • Sorry, Credit cards not accepted Sorry, Credit cards not accepted
Uitleg Slaapgeriewe
  • Ceol na Mara (Slaap 4) x 1
    • Slaapkamer 1 - queen
    • Slaapkamer 2 - twin
  • Ceoleen (Slaap 2) x 1
    • Slaapkamer 1 - double
Spesiale Kategorieë
  • Meer As 10 Gaste Verblyf
Bladsy Statistieke
64835 besigtings sedert 07 Feb, 2006.
Laas opgedateer op 29 Dec, 2024.
First year listed on WhereToStay.co.za

- Kontrolleer asseblief die beskikbaarheid van datums op die aangehegte kalender! -

Geluk!

U het Paternoster ontdek - 'n paradys van myle se verlate wit sandstrande, asemrowende sonsondergange, van die beste seekos op die weskus, lenteblomme en die Cape Columbine in 'n natuur-reservaat.

Paternoster bly 'n vriendelike, vissers-dorpie. In die seisoen, kan u kreef direk van die bote af koop. U kan enige tyd van die jaar gaan eet in een van die puik restaurante. Kayak-roei op die see, hengel, voël-kyk, gholf, windsurfing en perdritte is alles naby beskikbaar. Om te ontspan is maklik, om weg te gaan is die moeilike deel!

En reg op die strand is ons huis, Ceol na Mara - die Ierse woord vir "musiek van die golwe" - en sy aangrensende mini-woonstel - Ceoleen (bietjie musiek). Ons het seker gemaak dat beide eenhede ten volle toegerus is, insluitend haardroërs, Hi-Fi en TV DSTV (bring asseblief jou eie Multichoice kaart). Verhitting d.m.v. elektriese panele of gas-verwarmers. Handdoeke, badlakens en beddegoed word voorsien.

Ons versoek dat daar nie in die eiendom gerook word nie. Ons is jammer, maar troeteldiere word nie toegelaat nie.

Ceol na Mara bied slaapplek vir 4 tot 6 persone. Daar is 'n koningins-grootte slee-bed in die galery en 2 ekstra lang enkelbeddens in die 2de slaapkamer. Skaapvelle bedek die vloere en albei slaapkamers het 'n eie badkamer. 'n Slaapbank in die hoof-woongebied kan slaapplek vir nog 2 persone bied.

Dink net hieraan: kyk na die walvisse of geniet 'n romantiese skemerkelkie as u die asemrowende sonsondergang vanaf die balkon geniet, een van die grootste in Paternoster - ontspan in die verstommende, knus gemeubileerde dubbel-groot woonkamer met sy oop kaggel en oorspronklike kunswerk deur die bekende plaaslike kunstenaar, Karin Sell - sonbraai in die tuin voordat u die kort privaat paadjie na die strand toe neem - hou 'n partytjie op die stoep, eet kreef en biefstuk op die buite-braaier gebraai.

Die kombuis is ten volle toeggerus met oond, stoof, mikrogolfoond, skottelgoed-wasser, yskas, vrieskas en elektroniese kluis. Daar is 'n ekstra stortkamer.

Gaste in Ceol na Mara het toegang tot 'n veilige motorhuis vir een motor en die gebruik van 'n wasmasjien, tuin lê-stoele en hangmat-stoele. 'n Verskeidenheid van DVD's is ook op versoek beskikbaar. Ons voorsien 'n komplimentêre sak met hout vir braai.

Ceol na Mara is bekroon met 3 sterre deur die Toerisme Graderings-raad van Suid-Afrika.

Ceoleen het slaapplek vir 2 tot 4 persone en is perfek vir 'n kort wegbreek. Daar is 1 dubbelkamer en 'n slaapbank in die hoof-woongebied. Die kombuis het 'n stoof, mikrogolfoond en vries/ykas.

Die balkon met 'n mobiele braaier het uitsig oor die baai.

Toekennings soos verskaf deur die onderneming
  • Member of TripAdvisor
Fasiliteite
  • 4x4 / Motorfietsroetes ter plaatse
  • Parkering op die terrein
  • Wasgeriewe (minder as 2 km)
  • Kaggel
  • Boot / mariene sleephelling (binne 5 km)
  • Strand (absoluut op die strand)
Maak Google Map oop
    Bladsy Statistieke
    64835 besigtings sedert 07 Feb, 2006.
    Laas opgedateer op 29 Dec, 2024.
    First year listed on WhereToStay.co.za
    Kaartaansig

    Satellietaansig
    Beskikbaarheids kalender

    Ceol na Mara
    February 2025
    Sun
    Mon
    Tue
    Wed
    Thu
    Fri
    Sat
    26
    27
    28
    29
    30
    31
    1
    2
    3
    4
    5
    6
    7
    8
    9
    10
    11
    12
    13
    14
    15
    16
    17
    18
    19
    20
    21
    22
    23
    24
    25
    26
    27
    28
    1
    2
    3
    4
    5
    6
    7
    8
    Slide calendar from left to right

    Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

    Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

    Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

    Spesiale aanbiedings

    Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

    Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

    'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
    * Book Online
    • 1 of 13
      1/13 - Ceol Na Mara - self catering right on the beach at Paternoster
    • 2 of 13
      2/13 - Ceol Na Mara - self catering right on the beach at Paternoster
    • 3 of 13
      3/13 - Ceol Na Mara - self catering right on the beach at Paternoster
    • 4 of 13
      4/13 - Ceol Na Mara - self catering right on the beach at Paternoster
    • 5 of 13
      5/13 - Ceol Na Mara - self catering right on the beach at Paternoster
    • 6 of 13
      6/13 - Ceol Na Mara - self catering right on the beach at Paternoster
    • 7 of 13
      7/13 - Ceol Na Mara - self catering right on the beach at Paternoster
    • 8 of 13
      8/13 - Ceol Na Mara - self catering right on the beach at Paternoster
    • 9 of 13
      9/13 - Ceol Na Mara - self catering right on the beach at Paternoster
    • 10 of 13
      10/13 - Ceol Na Mara - self catering right on the beach at Paternoster
    • 11 of 13
      11/13 - Ceol Na Mara - self catering right on the beach at Paternoster
    • 12 of 13
      12/13 - Ceol Na Mara - self catering right on the beach at Paternoster
    • 13 of 13
      13/13 - Ceol Na Mara - self catering right on the beach at Paternoster
    Listings

    Sign-up to our Great Escapes newsletter

    © BlyPlekke.co.za 1998-2025 blyplekke_live
    Ceol na Mara - Paternoster Verblyf.