Bly Plekke Logo
  • 1 of 10
    1/10 - Bed & Breakfast accommodation in Central Drakensberg
  • 2 of 10
    2/10 - Champagne Valley Bed & Breakfast accommodation
  • 3 of 10
    3/10 - Bed & Breakfast accommodation in Central Drakensberg
  • 4 of 10
    4/10 - Ardmore Guest Farm - Bed & Breakfast accommodation
  • 5 of 10
    5/10 - Bed & Breakfast accommodation in Central Drakensberg
  • 6 of 10
    6/10 - Champagne Valley Bed & Breakfast accommodation
  • 7 of 10
    7/10 - Bed & Breakfast accommodation in Central Drakensberg
  • 8 of 10
    8/10 - Ardmore Guest Farm - Bed & Breakfast accommodation
  • 9 of 10
    9/10 - Bed & Breakfast accommodation in Central Drakensberg
  • 10 of 10
    10/10 - Champagne Valley Bed & Breakfast accommodation
  • 1 of 10
  • 2 of 10
  • 3 of 10
  • 4 of 10
  • 5 of 10
  • 6 of 10
  • 7 of 10
  • 8 of 10
  • 9 of 10
  • 10 of 10
*Vanaf R1383
Per persoon per nag (wat deel)
*Tariewe kan verskil volgens seisoen/aantal mense
Ondersoek Beskikbaarheid + Tariewe + Maak Bespreking Gas resensies EnglishEnglish
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:Ardmore Farm, D275, Opposite "The Nest Hotel", Off R600, Champagne Valley, Central Drakensberg, KwaZulu Natal, South Africa

Betalings Opsies
  • American Express American Express
  • Diners Club Diners Club
  • EFT / Bank Transfer EFT / Bank Transfer
  • MasterCard MasterCard
  • Visa Visa
Eienaar Taalopsies
  • English
  • Afrikaans
  • Zulu
Spesiale Kategorieë
  • Konferensie Akkommodasie
  • Visvang Verblyf - Varswater
  • Gasteplaas Akkommodasie
  • Interesante Blyplekke
  • Troeteldier-vriendelike Akkommodasie
  • Quad / 4x4 / Fietsroete Verblyf
  • Meer As 10 Gaste Verblyf
  • Ster Gegradeerde Akkommodasie
Bladsy Statistieke
88932 besigtings sedert 16 Feb, 2004.
Laas opgedateer op 20 Apr, 2022.
First year listed on WhereToStay.co.za

Ardmore Gasteplaas is geleë in die Champagne Valley in die sentrale Drakensberg, net onder die majestieuse Castle Champagne en Cathkin Peak Berge van KwaZulu-Natal, Suid-Afrika.

Ardmore het 16 pragtige eenhede om van te kies en ons maak voorsiening vir groepe van alle groottes. Ons het 1, 2 of 3 slaapkamer eenhede in ons opgeknapte ateljees met ‘n tuin uitsig of ons pragtige kothuise met ‘n uitsig oor die hoogste pieke in Suid-Afrika. Al ons eenhede het badkamers met jacuzzi spa baddens, tee / koffie fasiliteite, en hout kaggels met 'n komplimentêre bondel hout.

Jy kan kies om jou verblyf te bespreek op 'n bed en ontbyt basis, of om 'n 4 gang lantern aandete in te sluit. Natuurlik word elke oggend afgeskop met 'n heerlike ontbyt sodat jy reg is vir 'n dag van verkenning.

Die gastehuis het 'n gaste sitkamer met ‘n hout kaggel en 'n fantastiese uitsig oor die berge, 'n pragtige eetkamer, TV. kamer en 'n gesellige kroeg.

Ardmore het 'n swembad met ‘n uitsig oor die Berge, 'n groot dam vir visvang (bas) en voëlkyk; of verken ons omliggende heuwels te voet of op ons bergfietse. (Fietse en visstokke is beskikbaar vir gaste teen geen ekstra koste). As jy belangstel in kuns is daar die handwerksentrum op die plaas, of verken die kuns en handwerk sentrums langs die Drakensberg Drive.

Daar is baie aktiwiteite in die vallei, gholf is gewild en die vallei spog 2 gholfbane, ‘n 18 putjie baan en die ander 'n 9 putjie baan. Ook beskikbaar is tennis, forel en bas visvang en vir die meer gewaagde - witwaterroei. Ruiters het 'n ruim keuse van 5 plekke om te ry, een van hulle is in Spioenkop Wild Park (net 1/2 uur se ry vanaf die plaas) waar jy saam met kameelperde, sebra, wildebeeste en renosters ry, of alternatiewelik net 'n rustige rit deur die wildtuin.

Plaaslike besienswaardighede sluit in die Anglo / Boereoorlog slagvelde soos Spioenkop slagveld en Winston Churchill se hinderlaag plek, boesman tekeninge, Drakensberg Seunskoor, 'n weef werkswinkel en 'n valk vertoning sentrum, alles net 'n kort rit van Ardmore.

Al vier groot kredietkaarte aanvaar. Ons sien uit om van jou te hoor.

Mike, Carol en die span.

Toekennings soos verskaf deur die onderneming
  • AA Recommended
  • Tourism Grading - 3 Stars
Fasiliteite
  • WiFi
  • Tee / koffie fasiliteite
  • Gediens
  • Restaurant op die perseel
  • Private vliegveld (minder as 15km)
  • Parkeerplek op die perseel
  • Parkering op die terrein
  • Buite swembad
  • Geen rook in die huis nie
  • Natuurroete op die terrein
  • Kluis
  • Wasgeriewe
  • Meer op die terrein
  • Jacuzzi in elke eenheid / chalet
  • Jacuzzi (sommige eenhede)
  • Internet fasiliteite
  • Perdry (minder as 5km)
  • Gratis parkering
  • Visvang op die terrein
  • Kaggel
  • DSTV in kommunale gebied
  • Gemeenskaplike TV-kamer
  • Gemeenskaplike swembad (buitelug)
  • Kinder oppas diens
Maak Google Map oop
    Bladsy Statistieke
    88932 besigtings sedert 16 Feb, 2004.
    Laas opgedateer op 20 Apr, 2022.
    First year listed on WhereToStay.co.za
    Kaartaansig

    Satellietaansig
    Beskikbaarheids kalender

    Ardmore Guest Farm
    March 2025
    Sun
    Mon
    Tue
    Wed
    Thu
    Fri
    Sat
    23
    24
    25
    26
    27
    28
    1
    2
    3
    4
    5
    6
    7
    8
    9
    10
    11
    12
    13
    14
    15
    16
    17
    18
    19
    20
    21
    22
    23
    24
    25
    26
    27
    28
    29
    30
    31
    1
    2
    3
    4
    5
    Slide calendar from left to right

    Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

    Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

    Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

    Spesiale aanbiedings

    Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

    Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

    'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
    * Book Online
    • 1 of 10
      1/10 - Bed & Breakfast accommodation in Central Drakensberg
    • 2 of 10
      2/10 - Champagne Valley Bed & Breakfast accommodation
    • 3 of 10
      3/10 - Bed & Breakfast accommodation in Central Drakensberg
    • 4 of 10
      4/10 - Ardmore Guest Farm - Bed & Breakfast accommodation
    • 5 of 10
      5/10 - Bed & Breakfast accommodation in Central Drakensberg
    • 6 of 10
      6/10 - Champagne Valley Bed & Breakfast accommodation
    • 7 of 10
      7/10 - Bed & Breakfast accommodation in Central Drakensberg
    • 8 of 10
      8/10 - Ardmore Guest Farm - Bed & Breakfast accommodation
    • 9 of 10
      9/10 - Bed & Breakfast accommodation in Central Drakensberg
    • 10 of 10
      10/10 - Champagne Valley Bed & Breakfast accommodation
    Listings

    Sign-up to our Great Escapes newsletter

    © BlyPlekke.co.za 1998-2025 blyplekke_live
    Ardmore Guest Farm - Champagne Valley Verblyf.