Bly Plekke Logo
  • 1 of 13
    1/13 - Sea view from secluded balcony - Self Catering Apartment Accommodation in Winklespruit
  • 2 of 13
    2/13 - Lounge area - double bed sleeper couch
  • 3 of 13
    3/13 - Lounge area with granite counter and stools
  • 4 of 13
    4/13 - Flat screen TV with DSTV connection - Self Catering Apartment Accommodation in Winklespruit
  • 5 of 13
    5/13 - Fully equipped kitchen, granite tops and stainless steel oven and glass hob
  • 6 of 13
    6/13 - View of the complex
  • 7 of 13
    7/13 - Sheltered adult and kiddies pools - Self Catering Apartment Accommodation in Winklespruit
  • 8 of 13
    8/13 - Bedroom - queen size bed and bunk beds
  • 9 of 13
    9/13 - Bedroom leading onto balcony - Self Catering Apartment Accommodation in Winklespruit
  • 10 of 13
    10/13 - Brand new bathroom with walk-in shower and seperate bath
  • 11 of 13
    11/13 - Complex from the beach - Self Catering Apartment Accommodation in Winklespruit
  • 12 of 13
    12/13 - View of sea from balcony at sunset
  • 13 of 13
    13/13 - View of sea from balcony - Self Catering Apartment Accommodation in Winklespruit
  • 1 of 13
  • 2 of 13
  • 3 of 13
  • 4 of 13
  • 5 of 13
  • 6 of 13
  • 7 of 13
  • 8 of 13
  • 9 of 13
  • 10 of 13
  • 11 of 13
  • 12 of 13
  • 13 of 13
*Vanaf R550
Per eenheid per nag
*Tariewe kan verskil volgens seisoen/aantal mense
Wys Tariewe English
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:41 Elcock Street, Winkelspruit, South Coast, KwaZulu-Natal
Kontak:Tracy Manion
Fax  :0866206432
Cell  :+27-82-8015184

Betalings Opsies
  • EFT / Bank Transfer EFT / Bank Transfer
  • Sorry, Credit cards not accepted Sorry, Credit cards not accepted
Uitleg Slaapgeriewe
  • 8 (Slaap 4) x 1
    • Slaapkamer 1 - queen, bunk
Spesiale Kategorieë
  • Interesante Blyplekke
Bladsy Statistieke
74625 besigtings sedert 11 May, 2011.
Laas opgedateer op 17 Mar, 2025.
First year listed on WhereToStay.co.za

Ocean Breeze is een van die baie min see-front komplekse in Winkelspruit, met direkte toegang tot die see en hoof swemstrand. Jy  hoef nie jou motor te gebruik om strand toe te ry nie, die strand is reg op jou voorstoep. Dit is 'n veilige strand, met haainette en lewensredders (tydens naweke en openbare vakansiedae), sowel as 'n groot soutwater swembad.

Die oopplan studio woonstel het 'n pragtige uitsig oor die see, met 'n privaat en afgesonderde patio. Die patio bestaan uit 'n graniet kroeg toonbank met kroeg stoeltjies en 'n gemaklike buite sitkamer stel, sodat jy bedags en saans die mooi see uitsig kan geniet.

Die woonstel is smaakvol versier en ten volle toegerus, met 'n platskerm LCD TV en verbinding met DSTV (bring net eie dekodeerder en smart kaart). Die eenheid akkommodeer 4 persone, en bestaan uit 'n koningin grootte bed en stapelbeddens, met 'n kamer verdeler en 'n dubbel slaapbank in die sitkamer. Alle beddegoed word verskaf, maar bring asseblief jou eie handdoeke. Daar is ook 'n graniet werk oppervlakte binne die woonstel, met 4 kroeg stoeltjies vir etes, asook skinkborde as jy op jou skoot wil eet.

Die nuwe, ten volle toegeruste kombuis bestaan uit graniet toonbanke, 'n onder toonbank vlekvrye staal oond, glas kookplaat, mikrogolf, yskas / vrieskas, klein elektriese toebehore en alle noodsaaklike breekware en eetgerei. In die nuut opgeknapte, gemoderniseerde badkamer, is daar is 'n aparte bad en stort, vir almal se behoeftes.

Ocean Breeze is 'n goed onderhoude kompleks, met tropiese tuine, talle braai areas met tafels en stoele. Sit en ontspan op die tuin banke en geniet die pragtige uitsig oor die see. Daar is 'n pragtige sprankelende swembad en kinder swembad, wat beskerm en beskut is teen die wind, veral gedurende uiters winderige dae.

Die hele kompleks het ‘n muur reg rondom, met 24 uur sekuriteitswagte op patrollie en 'n toegang beheerde hek. Daar is 'n geslote hek wat direk na die strand lei en elke eenheid het sy eie sleutel. Daar is een toegekende onderdak parkeerplek vir elke eenheid, sleepwa parkering, plus besoekers parkering.

Daar is verskeie winkelsentrums in die nabyheid, (sommige binne loop afstand), Woolworths se Food Emporium, Pick 'n Pay, Spar, Checkers, slaghuise, kits kos plekke, restaurante, kroeë en al ander noodsaaklikhede. Die 2 nuwe Amanzimtoti winkelsentrums, Galleria en Arbour Crossing, is sowat 10 minute se ry vanaf die kompleks. Daar is meer as genoeg vermaak vir die hele gesin met teaters, ys-skaats en ‘n speletjies arkade.

Daar is 'n basiese skoonmaak diens 6 dae 'n week. Onthou asseblief om jou eie handdoeke, toiletware en skottelgoed seep te bring.

Fasiliteite
  • Tee / koffie fasiliteite
  • Gediens
  • Parkering op die terrein
  • Buite swembadjie
  • Buite swembad
  • Films / teater (minder as 5km)
  • Mediese geriewe (minder as 5km)
  • Wasgeriewe (minder as 2 km)
  • Visvang op die terrein
  • Oefening fasiliteite (minder as 5km)
  • Motorhuur (minder as 20km)
  • Boot / mariene sleephelling (binne 5 km)
  • Strand (minder as 500 m)
  • Strand (absoluut op die strand)
  • WiFi
Maak Google Map oop
    Bladsy Statistieke
    74625 besigtings sedert 11 May, 2011.
    Laas opgedateer op 17 Mar, 2025.
    First year listed on WhereToStay.co.za
    Kaartaansig

    Satellietaansig
    Beskikbaarheids kalender

    8 Ocean Breeze
    March 2025
    Sun
    Mon
    Tue
    Wed
    Thu
    Fri
    Sat
    23
    24
    25
    26
    27
    28
    1
    2
    3
    4
    5
    6
    7
    8
    9
    10
    11
    12
    13
    14
    15
    16
    17
    18
    19
    20
    21
    22
    23
    24
    25
    26
    27
    28
    29
    30
    31
    1
    2
    3
    4
    5
    Slide calendar from left to right

    Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

    Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

    Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

    Spesiale aanbiedings

    Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

    Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

    'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
    * Book Online
    • 1 of 13
      1/13 - Sea view from secluded balcony - Self Catering Apartment Accommodation in Winklespruit
    • 2 of 13
      2/13 - Lounge area - double bed sleeper couch
    • 3 of 13
      3/13 - Lounge area with granite counter and stools
    • 4 of 13
      4/13 - Flat screen TV with DSTV connection - Self Catering Apartment Accommodation in Winklespruit
    • 5 of 13
      5/13 - Fully equipped kitchen, granite tops and stainless steel oven and glass hob
    • 6 of 13
      6/13 - View of the complex
    • 7 of 13
      7/13 - Sheltered adult and kiddies pools - Self Catering Apartment Accommodation in Winklespruit
    • 8 of 13
      8/13 - Bedroom - queen size bed and bunk beds
    • 9 of 13
      9/13 - Bedroom leading onto balcony - Self Catering Apartment Accommodation in Winklespruit
    • 10 of 13
      10/13 - Brand new bathroom with walk-in shower and seperate bath
    • 11 of 13
      11/13 - Complex from the beach - Self Catering Apartment Accommodation in Winklespruit
    • 12 of 13
      12/13 - View of sea from balcony at sunset
    • 13 of 13
      13/13 - View of sea from balcony - Self Catering Apartment Accommodation in Winklespruit
    Listings

    Sign-up to our Great Escapes newsletter

    © BlyPlekke.co.za 1998-2025 blyplekke_live
    8 Ocean Breeze - Winklespruit Verblyf.