Bly Plekke Logo

Summary

Ontsnap na die gewilde standfront paradys in Ballito!

Die asemrowende 1.5-slaapkamer woonstel bied die ideale wegbreek vir paartjies, jong gesinne en enige iemand wat ‘n heerlike seevakansie najaag. Hier kom mens niks kort nie, die strand is byna by jou voordeur, gemeenskaplike braaigeriewe sowel as swembaddens vir oud en jonk verseker ‘n onvergeetlike ontspanningstyd.

Fasiliteite:

  • 100m van die hoofstrand af (voetgangerhekkie beskikbaar)
  • Direkte toegang tot winkels soos Checkers, drankwinkels en verskeie eetplekke (voetgangerhekkie beskikbaar)
  • Permanente sekuriteit
  • Betaalde wasgoedgeriewe
  • Hysbak met noodkragopwekker
  • Uit-blok gordyne
  • Verbode om te rook


Nuwe opgegradeerde fasilitiete:

  • WiFi (met ‘n WiFi UPS) en ‘streaming’ toestel in televisie
  • Netflix subskripsie beskikbaar
  • Gaste kan in hul eie DSTV rekening inteken
  • ‘Bean to cup’ koffiemasjien (bring eie koffiebone)
  • 2 plaat gasstoof en ketel word voorsien
  • Nuut geïnstalleerde toilet

Moenie uitmis op die ongelooflike geleentheid om Ballito in al sy glorie te beleef nie! 

{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
302 La Ballito - Ballito Central Verblyf video & summary
WTS App Browser