Ouma Se Huis bied selfsorgverblyf in Grootdrink in 'n area bekend as die Kalahari & Diamantvelde in die Noord-Kaap. Hierdie selfsorgplaashuis het slaapplek vir 8. Ouma se Huis is langs die N10 in Grootdrink geleë, tussen Groblershoop... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Ramino Guest Farm bied outentieke werkende plaasverblyf naby Hanover, Noord-Kaap. Bly slegs op 'n kamer-basis met die opsie van ontbyt en aandete. Ramino Guest Farm is die perfekte oornagplek tussen Kaapstad en Johannesburg. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Twee van die drie eenhede het slaapplek vir 'n gesin van 6 en die derde, vir 'n gesin van 3. Al die eenhede is toegerus met waaiers en verwarmers. Die eerste plaashuis, van kleistene en klip, is in 1943 gebou en is nou met styl en gerief verander in... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Little Farm Self Catering Lodge is 3,7 km vanaf die rand van die dorp op die N12-pad na Kaapstad in 'n veilige, rustige en landelike omgewing geleë en skep 'n rustige verblyf-oor-atmosfeer. Die Lodge (chalets) vorm deel van 'n 20ha landgoed... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Mein Heim is 'n pragtige plaas net 15 minute se ry vanaf Kimberley se middestad. Kom weg van die stad en ervaar die rustigheid van die natuur. Daar is vier volledig toegeruste eenhede van verskillende groottes. Troeteldiere is ook welkom indien dit... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.