J'aime la Mer (ek is lief vir die see), bied aan tot 4 gaste die geleendheid om reg op die strand in Paternoster te bly. Ideaal gelee, slegs 15m van die hoogwatermerk, is die losstaande eenheid die perfekte plek om te bly met asemrowende sonsondergange en uitsigte oor die eindlose strande. Besoek Tietiesbaai waar die Cape Columbine ligtoring, gebou in 1936, n baken is.
Gedurende Augustus verander die landskap in n skouspel van kleur met die aanbreek van die blomme seisoen aan die Weskus.
Walvisse en dolfyne is gereelde besoekers aan die mooi Atlantiese kus.
Hier is vele restaurante om van te kies en te keur as jy die dag nie kans sien vir self kosmaak nie.
J'aime la Mer bied die volgende:
- Neem asseblief kennis: Geen kinders onder 7 jaar oud nie -
Paternoster Self Catering House, Cottage, Chalet Accommodation • Paternoster Self Catering Accommodation • Voorstrand, Paternoster Self Catering House, Cottage, Chalet Accommodation • Voorstrand, Paternoster Self Catering Accommodation
Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!