Umdloti is 'n klein dorpie langs die warm Indiese Oseaan, 11km suid van King Shaka-lughawe en 25 km noord van Durban.
Aanwysings na Die Strandhuis
S 29 grade 40,526
O 31 grade 06,894
Die Strandhuis het 4 aparte selfsorg opsies: The House, The Embuia, Rosewoods en Greta’s.
Almal is selfsorg, is geleë in 'n tuin, het ‘n volle see-uitsig, is 100 m van die strand en ons laat klein ras hondjies toe op versoek.
Elke kamer het 'n dakwaaier. Geen partytjies word toegelaat nie.
Al die eenhede word daagliks gediens behalwe Sondae en openbare vakansiedae.
Badhanddoeke, alle linne en vadoeke word verskaf - bring strand handdoeke.
M-Net, M-Net Magic 1 & 2, KykNet, Sport kanale, SAUK 1, 2, 3 en E-TV is beskikbaar.
Uitstekende restaurante, waarvan een 'n baie goeie ontbyt bedien vanaf 7:00, is net 500m loop afstand van Die Strandhuis.
1. The House Vir privaatheid word die akkommodasie aan net een gesin, of ‘n groep wat mekaar ken, uitverhuur.
Akkommodeer 4-7 mense. Die huis, omring deur 'n tuin, het 'n baie groot stoep met 'n ingeboude braai.
Dit het 'n sitkamer / eetkamer, 'n ten volle toegeruste kombuis en opwaskamer, drie slaapkamers met ‘n uitsig oor die see, twee badkamers en 'n toesluit dubbel motorhuis.
2. The Embuia Ideaal vir 'n gesin.
Akkommodeer 2-4 mense. Die hoof en-suite slaapkamer het 'n ten volle toegeruste kombuisie, 'n TV / sitkamer en kan gebruik word as 'n eenkamer (bachelor) woonstel.
Die tweede en-suite slaapkamer het twee enkelbeddens en 'n private buite ingang.
Die voordeur loop uit op ‘n patio met ‘n see uitsig en die agterdeur lei uit na die tuin.
‘n Vlekvrye staal braai trollie is beskikbaar. Veilige parkering is beskikbaar op die perseel.
3. The Rosewood
Hierdie eenkamer (bachelor) eenheid kan 2 persone akkommodeer met 'n volle badkamer, 'n ten volle toegeruste kombuisie en 'n TV / sitkamer.
Die voordeur loop uit op ‘n patio met ‘n see uitsig en die agterdeur lei uit na die tuin
'n Vlekvrye staal braai trollie is beskikbaar. Veilige parkering is beskikbaar op die perseel.
4. Greta’s
Pragtige splinternuwe luukse Eenheid. Akkommodeer 2 persone - Koning grootte bed. Aparte slaapkamer met en-suite badkamer (slegs stort). Oopplan, ten volle toegeruste kombuis. Skuifdeure maak oop van sitkamer op 'n privaat houtdek - pragtige see-uitsig!
Die voordeur loop uit op ,n patio met ‘n see uitsig en die agterdeur lei uit na die tuin.
‘n Vlekvrye staal braai trollie is beskikbaar (geen braai op die houtdek). Veilige parkering in 'n toesluit motorhuis is beskikbaar op die perseel.
S 29 grade 40,526
O 31 grade 06,894
Hoogte: 16m
Van King Shaka-lughawe (10.5 km)
1. Volg die N2 S (Durban) naamborde.
2. Volg hierdie pad vir 7km, draai links by die Verulam / Umdloti-afrit.
3. Volg die Umdloti naamborde tot by die sirkel in Umdloti.
Die see is nou reg aan voor jou.
4. Gaan rondom die sirkel regs in South Beach Road.
5. Omtrent 500m vanaf die sirkel gaan regs in Margaret Bacon Ave.
6. Die huis is No. 4 Margaret Bacon Ave, aan die linkerkant.
Van Gauteng:
1. Na Durban op die N3
2. Net na die Pavilion-winkelsentrum, neem die N2 Noord-afrit.
3. Gaan met hierdie pad vir ongeveer 25km.
4. Neem die Umdloti / Verulam-afrit.
5. Draai regs by die stopstraat.
6. Ry met hierdie pad vir ongeveer 2km tot by die verkeersirkel.
7. Gaan voort om die sirkel na regs in South Beach Road.
8. Sowat 500m van die sirkel gaan regs in Margaret Bacon Ave.
9. Die huis is No. 4 Margaret Bacon Ave, aan die linkerkant.
Van St Lucia:
1. Jy sal Umdloti nader op die N2.
2. Neem die Umdloti / Verulam-afrit.
3. Draai links by die stopstraat.
4. Gaan met hierdie pad vir ongeveer 2km tot by die verkeersirkel.
5. Gaan rondom die sirkel en regs in South Beach Road.
6. 500m Vanaf die sirkel gaan regs in Margaret Bacon Ave.
7. Die huis is No. 4 Margaret Bacon Ave, aan die linkerkant.

Umdloti Beach Self Catering House, Cottage, Chalet Accommodation • Umdloti Beach Self Catering Accommodation
Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!