Die woonstel is goed toegerus en het twee slaapkamers - een met 'n dubbelbed en die ander een met twee enkelbeddens.
Die woonstel kan vier persone huisves en is binne loopafstand vanaf die strand.
U kan dag en nag op die rustige, onderdak-stoep sit en ontspan, terwyl u die uitsig op see en berg geniet.
U kan bedags na die walvisse en/of dolfyne kyk as hulle in die baai baljaar.
Dit is net so interessant om na die pragtige voëls te kyk wat in en rondom die tuin te kere gaan. Moet sekerlik nie vergeet om 'n vleisie by die braaiplek op die terras te braai nie!
Mossel Bay Area Self Catering Apartment, Flatlet Accommodation • Mossel Bay Area Self Catering Accommodation • Vleesbaai Self Catering Apartment, Flatlet Accommodation • Vleesbaai Self Catering Accommodation
Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!